Padgebruikers 'meer volwasse'

Kenners stem saam dat mense tydens die feestyd hulself beter op paaie gedra het.
Jana-Mari Smith
Jana-Mari Smith



Padveiligheidsaktiviste stem saam tydens die afgelope feesseisoen, wat vandeesweek tot 'n einde kom, is 'n drastiese verbetering in padgebruikers se gedrag waargeneem.

Minder ongelukke en sterftes is aangemeld as tydens vorige feesseisoene en sterftes het vanjaar met amper 30% afgeneem.

Voorlopige ongeluksyfers van die padveiligheidsveldtog tussen 25 November en 3 Januarie dui op 'n 29%-verlaging in sterftes, 'n 18%-verlaging in beserings, asook 'n vermindering van 14% in padongelukke.

In totaal het 385 ongelukke 665 beserings en 74 sterftes veroorsaak, alhoewel die getalle nog kan verander soos meer inligting bykom tot die amp­telike afsluiting van die feesseisoen.

In vergelyking het die ongelukstatistiek vir 28 November 2017 tot 18 Januarie 2018 in totaal op 528 ongelukke, 965 beserings en 127 sterftes oor die feesseisoen gestaan, alhoewel hierdie getalle ook aansienlik laer was as die vorige feesseisoen.

“Vanjaar het ons groter volwassenheid onder vakansiegangers op die paaie gesien. Hulle was meer verantwoordelik en bewus van veiligheid,” het mnr. Aubrey Oosthuizen, koördineerder van die West Coast Safety Initiative (WCSI) aan Republikein se susterkoerant Namibian Sun gesê.

Mnr. Horst Heimstadt van die Private Sektor RPadveiligheidsforum (PSRSF) stem saam. “In vergelyking met die gedrag van vorige jare, is ons baie bly om 'n drastiese verbetering in die gedrag van padgebruikers waar te neem.”

Hy het bygevoeg dat voorlopige resultate egter 'n effense verhoging in die gemiddelde maandelikse sterftes aandui en gestyg het van 1,4 tot 1,8 sterftes per dag.

“Die algehele vermindering van 29% is egter 'n merkwaardige prestasie,” het hy gesê.



Hoogste AFNAME in Afrika

Hy het bygevoeg nie-amptelike aanwysers dui aan dat die totale sterftes op ons paaie sowat 556 vir 2018 was.

Die skerp afname in sterftes mag die hoogste in Afrika wees, volgens voorlopige navorsing, het hy gesê.

Heimstadt sê aangesien 'n gebrek aan geld daartoe lei dat opnames nie gedoen kan word om vas te stel presies watter inisiatiewe tot beter gedrag op die paaie aanleiding gee nie, is dit duidelik dat “die algemene gedrag van padverbruikers verander het en ons hoop dat dit sal voortgaan en selfs nog meer verander”.

Heimstadt, 'n deelnemer aan die Dekade van Aksie vir Padveiligheid wat in 2020 afsluit, sê dit is moontlik dat jaarlikse padsterftes, wat in 2011 op 492 gestaan het, teen volgende jaar halfveer kan word.

“As ons aanhou om 'n vermindering van 30% per jaar te toon en met 'n gemiddelde sterftesyfer van 556 vir 2018, behoort ons op 272 sterftes teen volgende jaar te staan.”

Hy sê dit sal toewyding van alle partye vereis, insluitende padgebruikers en owerhede.



Vrot appels

Heimstadt en Oosthuizen sê ongeag die verbeterde gedrag op paaie, het wisselvallige en onverantwoordelike bestuurders steeds mense se lewens op die spel geplaas.

“Ongelukkig het ons steeds 'n minderheid van padgebruikers wat glo dit is hul reg om te vining te ry, ander motors op blinde kolle verby te steek en dronk te bestuur,” het Heimstadt gewaarsku. Heimstadt sê motors wat rol, is een van die grootste oorsake van ongelukke, en dit word toegeskryf aan hoë spoed en foutiewe bande.

Hy sê dronkbestuur het in die sentrale en westelike streke van die land verminder, maar bly 'n groot probleem in die noordelike streke van Namibië.

Oosthuizen het saamgestem dat die verbeterde gedrag nie beteken dat gevalle van roekelose bestuur nie ook voorgekom het nie, maar beklemtoon dat in vergelyking met vorige jare, was dronkbestuur en ander voorvalle beslis minder.

Verskeie faktore het tot veiligheid en minder ongelukke bygedra, wat insluit beter beplanning deur bestuurders en verskeie padveiligheidsinisiatiewe deur die owerhede.

“Wat ons betref, was dit beslis 'n 'stiller' seisoen, alhoewel hier baie vakansiegangers was. Mense het beter beplan en daar was verskeie spe­siale aksies tussen die streke van stapel gestuur. Dit het die boodskap ­tuisgebring dat ons mense nie sal toelaat om te doen wat hulle wil op die paaie nie.”

Hy het bygevoeg dat die stormloop na en vanaf die kus meer uitgesprei was tydens die afgelope seisoen, met mense wat op verskillende dae teruggegaan het.

Tog, terwyl baie mense sê die kus was vanjaar stiller as gewoonlik, meen Oosthuizen dat statistieke die teenoorgestelde wys.

Die WCSI deel jaarliks veiligheidspakkies vir bewusmaking onder motoriste uit – nooit aan plaaslike mense van Swakopmund of Walvisbaai nie. In slegs een dag in Desember het hulle in totaal 4 500 pakkies uitgedeel.

Kommentaar

Republikein 2024-04-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Brighton 0 vs 4 Manchester City | Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea SerieA: Udinese 1 vs 2 AS Roma European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton Katima Mulilo: 16° | 33° Rundu: 16° | 33° Eenhana: 16° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 32° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 18° | 30° Henties Bay: 15° | 22° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:31, High tide: 04:30, Low Tide: 22:38, High tide: 16:57 Swakopmund: 15° | 18° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:28, Low Tide: 22:36, High tide: 16:55 Walvis Bay: 16° | 26° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:27, Low Tide: 22:36, High tide: 16:54 Rehoboth: 17° | 31° Mariental: 20° | 34° Keetmanshoop: 22° | 34° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 35° Oranjemund: 17° | 30° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 27° Lubumbashi: 11° | 25° Mbabane: 13° | 17° Maseru: 9° | 23° Antananarivo: 14° | 27° Lilongwe: 14° | 26° Maputo: 18° | 25° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 15° | 27° Durban: 17° | 22° Johannesburg: 15° | 23° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 26° Harare: 14° | 26° Currency: GBP to NAD 23.55 | EUR to NAD 20.21 | CNY to NAD 2.6 | USD to NAD 18.86 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.71 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.68 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.22 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.79 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1329.44 | USD to ZAR 18.85 | USD to ZMW 26.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74329.37 Down -0.25% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1642.69 Up +6.30% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13346.81 Up +0.49% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 343.50/OZ UP +0.55% | Copper US$ 4.54/lb UP +0.65% | Zinc US$ 2 873.40/T UP 0.67% | Brent Crude Oil US$ 89.44/BBP UP +0.61% | Platinum US$ 912.19/OZ DOWN -0.004 Sport results: Premier League: Brighton 0 vs 4 Manchester City | Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea SerieA: Udinese 1 vs 2 AS Roma European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton Weather: Katima Mulilo: 16° | 33° Rundu: 16° | 33° Eenhana: 16° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 32° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 18° | 30° Henties Bay: 15° | 22° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:31, High tide: 04:30, Low Tide: 22:38, High tide: 16:57 Swakopmund: 15° | 18° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:28, Low Tide: 22:36, High tide: 16:55 Walvis Bay: 16° | 26° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:27, Low Tide: 22:36, High tide: 16:54 Rehoboth: 17° | 31° Mariental: 20° | 34° Keetmanshoop: 22° | 34° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 35° Oranjemund: 17° | 30° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 27° Lubumbashi: 11° | 25° Mbabane: 13° | 17° Maseru: 9° | 23° Antananarivo: 14° | 27° Lilongwe: 14° | 26° Maputo: 18° | 25° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 15° | 27° Durban: 17° | 22° Johannesburg: 15° | 23° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 26° Harare: 14° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.55 | EUR to NAD 20.21 | CNY to NAD 2.6 | USD to NAD 18.86 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.71 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.68 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.22 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.79 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1329.44 | USD to ZAR 18.85 | USD to ZMW 26.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74329.37 Down -0.25% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1642.69 Up +6.30% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13346.81 Up +0.49% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 343.50/OZ UP +0.55% | Copper US$ 4.54/lb UP +0.65% | Zinc US$ 2 873.40/T UP 0.67% | Brent Crude Oil US$ 89.44/BBP UP +0.61% | Platinum US$ 912.19/OZ DOWN -0.004