Outjo Wildsfees vir 2021 gekanselleer
Outjo Wildsfees vir 2021 gekanselleer
15 February 2021 | Gebeure
Die gewilde Outjo Wildsfees, wat vanaf 30 April tot 1 Mei sou plaasvind, moes vanjaar weereens afgestel word.
“As ’n verantwoordelike bestuursliggaam, is ons prioriteit om die gesondheid en welsyn van feesgangers en die algehele publiek te beskerm,” lui die kennisgewing wat vandag (15 Februarie) op die fees se Facebook-blad geplaas is.
“Neem asseblief kennis dat dié besluit nie anders geneem kon word nie en dat die kwessie nie meer in ons hande is nie.”
Meer inligting oor die planne vir 2022 sal mettertyd deurgegee word.
(Foto Facebook)

Soortgelyk
Namibië se Ontplooiings- en Immuniseringsplan "onder die beste...
23 minute gelede | Gesondheid
N$583 miljoen vir Namibië se Covid-19 Ontplooiings- en Immuniseringsplan...
34 minute gelede | Gesondheid
Covid-19-regulasies geld tot 31 Maart
52 minute gelede | Gesondheid
Knopvelsiekte breek in Omaheke uit
1 uur gelede | Landbou
Metro spoils its customers
3 ure gelede | Plaaslik
Vrou woon in haar motor by hospitaal
11 ure gelede | Mense
Toekoms van 77 Air Nam-vlieëniers onseker
11 ure gelede | Vervoer
Ses damme voller as 100%
11 ure gelede | Weer
Weer vir 24 Februarie
11 ure gelede | Weer
Kleinadvertensies