Oudpolisieman bly in aanhouding
Die voormalige polisiebeampte van Gobabis, wat vier jaar terug glo sy twee seuns doodgesteek het, se verhoor hervat later vanjaar.
“Hierdie regte moet egter gelees word en moet neerslag vind binne die konteks van die regte en belange van wetsgehoorsame mense in die samelewing en veral die mense wat slagoffers van misdaad is.” – Regter Dinnah Usiku
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie