Ou skuld
ANONIEM SRYF:
Goeie dag mense.
Ek wil net weet, nou dat die ekonomie so swak is en mense sukkel om aan die lewe te bly, hoe kry die mense dit reg om jou na 10 of 15 jaar te skakel oor 'n rekening? Volgens my moes hul dit al lankal gedoen het, toe die ekonomie nog sterk was.
Hoe verwag hul die mense moet dit nou betaal en waar gaan jy bewyse nou kry om te wys dat die rekening vereffen is? Moet jy dit nou weer betaal oor iemand anders wat nie sy werk gedoen het nie?

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie