Ou bome in sakegebied afgekap

Op Nasionale Boomplantdag sal nuwe bome aangeplant word in die plek van die sukkelende ou uitheemse spesie.
Tanja Bause
Tanja Bause – Die hoofstad sal vanjaar op ’n nuwe blaadjie begin met die aanplant van inheemse bome in die gewilde Zoo Park in die sentrale sakegebied.Sowat twee maande gelede
...

Kommentaar

Republikein 2025-07-07

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer