Operasie Kalahariwoestyn hervat
Operasie Kalahariwoestyn hervat

Operasie Kalahariwoestyn hervat

Denver Kisting
Die omstrede teenmisdaadoperasie Kalahariwoestyn hervat eerskomende Maandag.
Die nasionale polisiewoordvoerder, adj.komm. Edwin Kanguatjivi, het Dinsdagmiddag in Windhoek gesê die veldtog en sy voorganger, Hornkrantz, help om misdaad te bekamp.
Lees môre die volledige berig in Republikein.

Foto ter illustrasie.

Kommentaar

Republikein 2025-07-06

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer