‘n Leser is baie ontevrede met hierdie soort gedrag in die Etosha Nasionale Park. Die foto’s is op 17 Oktober geneem en van die kiekies wys ook hoe besoekers deur die veld in die park ry en nie op die paaie bly nie.
Neem asseblief kennis: Om die artikel te lees, voer asseblief jou besonderhede hieronder in. Jy sal nie weer hoef te registreer vir toekomstige besoeke nie. Toegang voor 12:00 - As jy n opbetaalde intekenaar is, bevestig asseblief jou aanmeldbesonderhede of voer die unieke leserstoegangskode in wat op die voorblad van jou voorkeurkoerant Republikein, Namibian Sun of Allgemeine Zeitung gedruk is.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie