Ons is pienk
Borskanker is dié soort kanker wat die meeste by vroue in Namibië gediagnoseer word. Ter ondersteuning van elke vrou wat al die reis met borskanker meegemaak het, vier ons fokusartikel op bl. 6 en 7 een vrou se oorlewing daarvan. Lees ook meer oor die voorkoms van borskanker onder mans. Foto Tanja Bause
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie