Onderwys - Wegspring op 'n vals noot
Onderwys - Wegspring op 'n vals noot

Onderwys - Wegspring op 'n vals noot

Dani Booysen
Godfrey Kleinhans - Die begin van die skooljaar in Namibië is in die rëel alles behalwe rustig. Dit gaan gewoonlik gepaard met ‘n geskarrel vir plek, soeke na onderwysers vir sekere vakke en beskuldigings oor swak beplanning wat wild rondgeslinger word.

Om alles te kroon, is Covid-19 nog met ons en dis duidelik dat hef aan nog op die loer lê.

Hierdie skooljaar word verder bemoeilik deur ‘n aantal ongemaklike berigte in die nuusblaaie. Een wat onmiddellik die oog vang, is die aankondiging dat die Universiteit van Namibië (Unam) nie in 2021 graad 11-kandidate tot enige diploma- of sertifikaatkursus sal toelaat nie. Die graad 11-uitslae word hierdie week bekend gemaak en ouers is besig om te help met die voorbereiding van die volgende fase van hul kinders se lewens.

Ek, in die lig hiervan, sou graag wou weet waarom Unam juis nou met so ‘n verklaring kom. Mens sou ook graag wou weet wat die standpunte van die Namibiese Universiteit van Wetenskap en Tegnologie (Nust) en die International University of Management is.

Hierdie verklaring van Unam skep onsekerhede, maar laat ek ter wille van die volledige konteks die hele storie êrens in 2018 gaan haal.

In 2018 het die voormalige minister van onderwys wye veranderings aan die sekondêre kurrikulum aangekondig. Die sekondêre fase sou voortaan bestaan uit twee fases, naamlik die junior sekondêre fase (grade 8 en 9) en die senior sekondêre fase (grade 10 tot 12). Die drie jaar na graad 9 sou bestaan uit die Namibiese Senior Sekondêre Sertfikaat Gewone Vlak (grade 10 en 11) en die Namibiese Senior Sekondêre Sertfikaat op Gevorderde Bykomende Vlak (graad 12, Advanced Subsidiary). ‘n Eindeksamen (exit examination) sou in graad 11 geskryf word en sleg belowende leerlinge sou toelating tot graad 12 kry.

Die volle omvang van die nuwe bedeling is deeglik met die streekkantore gekommunikeer en skole is beopdrag om die ouers ingelig te hou. Nêrens in die minister se verklaring of die amptelike skrywe van die ministerie (Formal Education 3/2018) word tersiêre opleiding vir graad 11's in die vooruitsig gestel nie.

Waarom Unam die resolusie op hierdie laat stadium bekend maak, bly vir my ‘n raaisel. Verder sê die woordvoerder dat daar wel samesprekings tussen Unam en die ministerie van hoër onderwys was, maar dat hy nie van die inhoud daarvan bewus is nie. Waarom hy nie bekend is met sulke belangrike inligting nie, verstaan ek nie en of dit die dagblaaie gesien het, weet ek ook nie.

Verder, waarom was die ministerie van basiese onderwys, kuns en kultuur, Nust, IUM, die Namibia Institute of Mining Technology en ander tegniese instansies nie ook by hierdie samesprekings betrokke nie? Waarom is daar ook nie vroeg reeds ‘n gesamentlike verklaring uitgereik nie?

Dit kan ook wees dat ‘n verduideliking in een van die dagblaaie moontlik tot die verwarring kon lei. Dit het soos volg gelui: "That examination (grade 11) would bestow upon learners an ordinary school-leaving certificate with which they can enrol into tertiary institutions provided they pass with required marks.”

Dít was nooit in die vooruitsig gestel vir graad 11-leerlinge nie?

Onderwys is ‘n mensgesentreerde aktiwiteit. Ouers stuur hul kinders skool toe om deur onderwysers, wat deur die staat in diens geneem word, onderrig te word. Verder is daar talle ander belanghebbendes. Dit is van kritieke belang dat alle inligting rakende die onderwyssektor almal betyds bereik en in ‘n eenvoudige en maklik verteerbare vorm; veral in ‘n tyd wat alle aandag en energie gefokus is op die stryd teen Covid-19.

- [email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-04-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Brighton 0 vs 4 Manchester City | Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea SerieA: Udinese 1 vs 2 AS Roma European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton Katima Mulilo: 16° | 33° Rundu: 16° | 33° Eenhana: 16° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 32° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 18° | 30° Henties Bay: 15° | 22° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:31, High tide: 04:30, Low Tide: 22:38, High tide: 16:57 Swakopmund: 15° | 18° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:28, Low Tide: 22:36, High tide: 16:55 Walvis Bay: 16° | 26° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:27, Low Tide: 22:36, High tide: 16:54 Rehoboth: 17° | 31° Mariental: 20° | 34° Keetmanshoop: 22° | 34° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 35° Oranjemund: 17° | 30° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 27° Lubumbashi: 11° | 25° Mbabane: 13° | 17° Maseru: 9° | 23° Antananarivo: 14° | 27° Lilongwe: 14° | 26° Maputo: 18° | 25° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 15° | 27° Durban: 17° | 22° Johannesburg: 15° | 23° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 26° Harare: 14° | 26° Currency: GBP to NAD 23.44 | EUR to NAD 20.11 | CNY to NAD 2.59 | USD to NAD 18.82 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.71 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.68 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.22 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.79 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1329.44 | USD to ZAR 18.83 | USD to ZMW 26.6 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74329.37 Down -0.25% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1642.69 Up +6.30% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13346.81 Up +0.49% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 337.72/OZ UP +0.30% | Copper US$ 4.53/lb UP +0.33% | Zinc US$ 2 854.60/T UP 0.01% | Brent Crude Oil US$ 89.17/BBP UP +0.31% | Platinum US$ 911.72/OZ DOWN -0.0046 Sport results: Premier League: Brighton 0 vs 4 Manchester City | Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea SerieA: Udinese 1 vs 2 AS Roma European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton Weather: Katima Mulilo: 16° | 33° Rundu: 16° | 33° Eenhana: 16° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 32° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 18° | 30° Henties Bay: 15° | 22° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:31, High tide: 04:30, Low Tide: 22:38, High tide: 16:57 Swakopmund: 15° | 18° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:28, Low Tide: 22:36, High tide: 16:55 Walvis Bay: 16° | 26° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:27, Low Tide: 22:36, High tide: 16:54 Rehoboth: 17° | 31° Mariental: 20° | 34° Keetmanshoop: 22° | 34° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 35° Oranjemund: 17° | 30° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 27° Lubumbashi: 11° | 25° Mbabane: 13° | 17° Maseru: 9° | 23° Antananarivo: 14° | 27° Lilongwe: 14° | 26° Maputo: 18° | 25° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 15° | 27° Durban: 17° | 22° Johannesburg: 15° | 23° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 26° Harare: 14° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.44 | EUR to NAD 20.11 | CNY to NAD 2.59 | USD to NAD 18.82 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.71 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.68 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.22 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.79 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1329.44 | USD to ZAR 18.83 | USD to ZMW 26.6 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74329.37 Down -0.25% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1642.69 Up +6.30% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13346.81 Up +0.49% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 337.72/OZ UP +0.30% | Copper US$ 4.53/lb UP +0.33% | Zinc US$ 2 854.60/T UP 0.01% | Brent Crude Oil US$ 89.17/BBP UP +0.31% | Platinum US$ 911.72/OZ DOWN -0.0046