Ondersoek intelligensie se eiendomstransaksies
Ondersoek intelligensie se eiendomstransaksies

Ondersoek intelligensie se eiendomstransaksies

Dani Booysen
HOKAAIROEPER SKRYF:

Die hoofartikel van 16 April 2018, "Groot kwessies in die weegskaal", verwys.

Die Engelsman sê: “Let us put the records straight.”

So baie het die afgelope jare reeds met staatsgeld gebeur dat ons die ongemagtigde vergrype en verduistering daarvan ook soos in Suid-Afrika "staatskaping" kan noem. Sedert president Cyril Ramaphosa aan bewind gekom het, is gesien hoe "staatskapers" skielik blootgestel word aan vervolging. Daagliks word gesien dat daardie prominente figure nou voor parlementêre komitees verskyn en dat diep gekrap word om agter die waarheid te kom.

In die geval van Namibië is dit egter uiters teleurstellend dat president Hage Geingob nie 'n prominente standpunt rondom korrupsie en geldwassery wil inneem nie. In sy onlangse staatsrede het hy egter 'n ander standpunt ingeneem, maar of daar veel van kom, sal eers gesien moet word.

President Geingob was 'n jaar gelede in Amerika om geld te beding vir die Namibiese ekonomie, maar toe het NEEEF selfs daar 'n bloutjie geloop. Sopas is China besoek en niemand weet regtig hoeveel geld daar bewillig is tydens daardie besoek nie.



KNIP DIE LANG VINGERS

Myns insiens is ons huidige ekonomiese krisis 'n interne saak en kan dit net opgelos word as ons daadwerklik gesonde administrasie en rekenpligtigheid van staatsgeld aan die dag gaan lê. In kort beteken dit dat lang vingers geknip moet word.

Onlangs is gesien hoe die Namibiese weermag miljoene dollar vermors het deur plase te koop en dit blykbaar sonder enige goedkeuring deur die kabinet of tesourie. Enige ministerie, agentskap of semi-staatsinstelling wat 'n begroting van die staat ontvang of gesubsidieer word, moet onderworpe wees aan eksterne ouditering. Geeneen van die genoemde instellings is finansieel onafhanklik nie en moet 'n jaarlikse begroting ontvang om finansieel en operasioneel te kan funksioneer.

Dit geld ook vir die nasionale intelligensie-agentskap. Selfs hulle kan nie sonder ingevorderde en verklaarde belastinggeld en 'n begroting van die sentrale regering effektief funksioneer nie.

Die huidige intelligensiewet is so opgestel dat hulle met staatsgeld kan maak en breek soos dit hulle leierskap behaag. In hierdie geval is die leierskap die direkteur-generaal en sy direkteur van intelligensie.

Die bom moes een of ander tyd bars en tyd het nou aangebreek om ná 28 jaar verantwoording te doen vir hulle doen en late met belasting­betalers se geld.



VERANTWOORDBARE BESTEDING

Elke land moet 'n intelligensiediens hê om informasie intern en ekstern te versamel wat moontlik 'n gevaar vir die staat of regering van die dag kan inhou. Namibië is deel van SADC en dit bestaan uit 14 lande. Gereeld word konferensies oor sekuriteit en veiligheid onder lidlande gehou waar gemeenskaplike sake van belang bespreek word.

Namibië het geen vyand in sy onmiddellike omgewing nie en behoort jaarlikse begrotings binne aanvaarbare norme en prioriteite aan die Namibiese intelligensiediens toe te ken.

Namibië se intelligensiediens het sedert 2005 egter miljoene spandeer aan eiendom - sonder die tesourie se goedkeuring - en besit vandag verskeie plase en ander eiendom. Al hierdie eiendomme is uit die begroting van die sentrale regering aangekoop en is 'n bewys dat hulle begrotingsaanvrae opgeblaas was om hierdie eiendomme te kon koop.

Wat het hierdie eiendomme met nasionale veilgheid te doen?

Nie een van hierdie eiendomme is ekonomies selfstandig nie en moet dus uit die nasionale begroting gevoed word.

'n Ope vraag is: Weet die president en die minister van finansies van al hierdie eiendomme en wat is die doel en funksies daarvan? Betrokkenes moet na regte voor 'n parlementêre ondersoekkomitee verskyn en hierdie verkwisting van miljoene dollar se staatsgeld verduidelik.

Tweedens moet bepaal word wie geniet voordeel uit hierdie bates en hulle behoort vir korrupsie aangekla en vervolg te word. Na regte moet hierdie bates verkoop word en moet daardie inkomste aan die staatkas terugbetaal word. Almal wat betrokke was by hierdie verkwisting van staatsgeld behoort ook afgedank te word.

Weereens wag almal in spanning om te sien wat die president se aksie rondom hierdie saak gaan wees.

So sal die "helde" van Namibië nog een na die ander val.

Kommentaar

Republikein 2024-04-27

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Brighton 0 vs 4 Manchester City | Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth LaLiga: Real Sociedad 0 vs 1 Real Madrid SerieA: Frosinone 3 vs 0 Salernitana | Udinese 1 vs 2 AS Roma European Championships Qualifying: Queens Park Rangers 4 vs 0 Leeds United | Coventry City 2 vs 3 Hull City English Championship: Queens Park Rangers 4 vs 0 Leeds United | Coventry City 2 vs 3 Hull City Katima Mulilo: 16° | 31° Rundu: 20° | 32° Eenhana: 17° | 33° Oshakati: 19° | 33° Ruacana: 16° | 33° Tsumeb: 17° | 31° Otjiwarongo: 17° | 30° Omaruru: 19° | 32° Windhoek: 16° | 28° Gobabis: 17° | 28° Henties Bay: 17° | 25° Wind speed: 19km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:03, High tide: 05:02, Low Tide: 23:14, High tide: 17:32 Swakopmund: 16° | 22° Wind speed: 21km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:01, High tide: 05:00, Low Tide: 23:12, High tide: 17:30 Walvis Bay: 18° | 29° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:01, High tide: 04:59, Low Tide: 23:12, High tide: 17:29 Rehoboth: 18° | 29° Mariental: 21° | 32° Keetmanshoop: 22° | 33° Aranos: 18° | 31° Lüderitz: 16° | 28° Ariamsvlei: 22° | 33° Oranjemund: 14° | 25° Luanda: 25° | 30° Gaborone: 15° | 26° Lubumbashi: 11° | 24° Mbabane: 11° | 20° Maseru: 10° | 23° Antananarivo: 15° | 24° Lilongwe: 13° | 24° Maputo: 17° | 26° Windhoek: 16° | 28° Cape Town: 16° | 23° Durban: 15° | 24° Johannesburg: 14° | 23° Dar es Salaam: 23° | 30° Lusaka: 15° | 25° Harare: 12° | 24° Currency: GBP to NAD 23.44 | EUR to NAD 20.1 | CNY to NAD 2.59 | USD to NAD 18.8 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.32 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.66 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.22 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.79 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1329.44 | USD to ZAR 18.78 | USD to ZMW 26.5 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 75370.99 Up +1.40% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1673.12 Up +1.85% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13354.97 Up +0.06% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9142.54 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 338.05/OZ UP +0.31% | Copper US$ 4.54/lb UP +0.71% | Zinc US$ 2 869.50/T UP 0.15% | Brent Crude Oil US$ 88.96/BBP UP +0.08% | Platinum US$ 913.47/OZ DOWN -0.0026 Sport results: Premier League: Brighton 0 vs 4 Manchester City | Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth LaLiga: Real Sociedad 0 vs 1 Real Madrid SerieA: Frosinone 3 vs 0 Salernitana | Udinese 1 vs 2 AS Roma European Championships Qualifying: Queens Park Rangers 4 vs 0 Leeds United | Coventry City 2 vs 3 Hull City English Championship: Queens Park Rangers 4 vs 0 Leeds United | Coventry City 2 vs 3 Hull City Weather: Katima Mulilo: 16° | 31° Rundu: 20° | 32° Eenhana: 17° | 33° Oshakati: 19° | 33° Ruacana: 16° | 33° Tsumeb: 17° | 31° Otjiwarongo: 17° | 30° Omaruru: 19° | 32° Windhoek: 16° | 28° Gobabis: 17° | 28° Henties Bay: 17° | 25° Wind speed: 19km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:03, High tide: 05:02, Low Tide: 23:14, High tide: 17:32 Swakopmund: 16° | 22° Wind speed: 21km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:01, High tide: 05:00, Low Tide: 23:12, High tide: 17:30 Walvis Bay: 18° | 29° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:01, High tide: 04:59, Low Tide: 23:12, High tide: 17:29 Rehoboth: 18° | 29° Mariental: 21° | 32° Keetmanshoop: 22° | 33° Aranos: 18° | 31° Lüderitz: 16° | 28° Ariamsvlei: 22° | 33° Oranjemund: 14° | 25° Luanda: 25° | 30° Gaborone: 15° | 26° Lubumbashi: 11° | 24° Mbabane: 11° | 20° Maseru: 10° | 23° Antananarivo: 15° | 24° Lilongwe: 13° | 24° Maputo: 17° | 26° Windhoek: 16° | 28° Cape Town: 16° | 23° Durban: 15° | 24° Johannesburg: 14° | 23° Dar es Salaam: 23° | 30° Lusaka: 15° | 25° Harare: 12° | 24° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.44 | EUR to NAD 20.1 | CNY to NAD 2.59 | USD to NAD 18.8 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.32 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.66 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.22 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.79 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1329.44 | USD to ZAR 18.78 | USD to ZMW 26.5 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 75370.99 Up +1.40% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1673.12 Up +1.85% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13354.97 Up +0.06% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9142.54 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 338.05/OZ UP +0.31% | Copper US$ 4.54/lb UP +0.71% | Zinc US$ 2 869.50/T UP 0.15% | Brent Crude Oil US$ 88.96/BBP UP +0.08% | Platinum US$ 913.47/OZ DOWN -0.0026