Omusati deel droogtehulp met 2 300 Angolese

Drie maande nadat Angolese owerhede hul Namibiese eweknieë meegedeel het dat die kwessie van vlugtelinge aandag sal geniet, is duisende van hul burgers steeds in die land.
Yandi Du Plessis
Tuyeimo Haidula op Oshakati – Die goewerneur van die Omusatistreek, mnr. Erginus Endjala, het Maandag gesê sy streek moet noodgedwonge sy voedsel vir droogtehulp met uitgehonger
...

Kommentaar

Republikein 2025-07-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer