Olimpiër maak sy beroepsdebuut

Sy toetrede as professionele bokser keer nie dat hy sy puik amateurloopbaan by die Olimpiese Spele in Tokio kan afsluit nie.
Andrew Poolman
Andrew Poolman – Boksliefhebbers in die noorde kan maar gerus hul lippe aflek om op 27 Maart die bekroonde amateurbokser Junias Jonas se eerste toetrede tot die beroepskryt te be ...