Olifant in Kavango-Oos gestroop

13 May 2020 | Misdaad
'n Olifant is verlede Woensdag by Ndiyona in die Kavango-Oosstreek gestroop.

Volgens die Namibiese polisie se koördineerder van misdaadondersoeke in dié streek, adj.komm. Bonifatius Kanyetu (foto), is die olifant onwettig gejag en die karkas gevind.

Niemand is volgens hom in hegtenis geneem nie en die ondersoek duur voort.

Kanyetu het bygevoeg die polisie het uitdagings om lede van die gemeenskap wat mahangulande in Angola het, tydens die Covid-19-inperking te beheer.

“Hierdie mense gebruik môkôrôs om oornag die rivier na Angola oor te steek om hul mahangu te oes en terug te keer," het hy gesê.

Hy het 'n beroep op mense in die streek te gedoen om die inperkingsreëls te gehoorsaam, anders sal hulle beboet word. - Nampa

Foto Nampa

Soortgelyk

 

Covid-19: 5de nuwe geval binne 4 dae

24th of May 10:45 | Gesondheid

‘n Vragmotorbestuurder in Walvisbaai het gister positief vir Covid-19 getoets.Dit is die vyfde positiewe geval sedert Woensdag. Al die persone was in kwarantyn.Persone waarmee die...

‘80% van skole gereed’

2 dae gelede | Onderwys

Henriette Lamprecht – Sowat 80% van die 1 920 staatskole oraloor in die land is gereed om leerlinge volgens verpligte gesondheidsregulasies te ontvang wanneer hulle...

Nog leerlingdokters wag om uitgeplaas te word

2 dae gelede | Gesondheid

Henriette Lamprecht – Meer as 100 leerlingdokters wag glo reeds maande om vir internskappe by staatshospitale oraloor in die land uitgeplaas word. Die 166 leerlingdokters...

Stadspolisie van hardhandigheid beskuldig

2 dae gelede | Misdaad

Denver Kisting – ’n Inwoner van Groot Aub, mnr. Richard Davids, voer aan ’n beampte van die stadspolisie, waarnemende sersant Erwen Katiti, het hom Dinsdaglaatmiddag...

Weer vir 22 Mei 2020

2 dae gelede | Weer

BINNELAND: Gedeeltleik bewolk en warm in die streke van ||Kharas en Hardap. Elders sal dit sonnig en warm tot baie warm wees.KUS: Gedeeltelik bewolk en...

‘Vervoer van drank nie ’n misdaad’

2 dae gelede | Misdaad

Francoise SteynbergDie blote vervoer van drank is nie ’n misdaad nie en kan nie as redelike gronde gebruik word vir agterdog van die koop of...

Vroue in kwarantyn toets positief vir Covid-19

2 dae gelede | Gesondheid

Henriette Lamprecht – Twee vroue het in kwarantyn positief vir Covid-19 getoets. Dit bring Namibië se totaal bevestigde Covid-19-gevalle op 18 te staan. Volgens die...

Ebikes: vinnig, goedkoop en groen

2 dae gelede | Mense

Tanja Bause Nie te veel besighede kan sê dat hulle in die Covid-19-tyd so goed aangepas het dat hulle nuwe werknemers moes aanstel nie. Ebikes4Africa...

Market Watch Covid page - snippets

2 dae gelede | Gesondheid

The Namibia Football Association (NFA) executive committee has yet to decide what to do with funds it expects to receive from the Federation of International...