Ohorongo Cement skenk mediese toerusting

25 October 2021 | Gesondheid
Ohorongo Cement het mediese toerusting ter waarde van meer as N$26 miljoen aan die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste oorhandig. Die skenking sluit onder meer 899 300 mediese maskers en 2 000 chirurgiese jasse in. Die minister, dr. Kalumbi Shangula, het tydens die amptelike ontvangs van die skenking gemaan hoewel positiewe Covid-19-gevalle besig is om af te neem, moet die land nou meer as ooit sy mag teen die virus versterk deur ingeënt te word in afwagting van 'n moontlike vierde golf.

Soortgelyk

 

Headspring Investments sê oor boorpermitte

3 ure gelede | Omgewing

Headspring Investments lig sy boorkontrakteurs gereeld oor permitvoorwaardes in en die kontrak met kontrakteurs sluit klousules in wat bepaal hulle moet oor die registrasies en...

Meer as 50% van geteikende bejaarde bevolking ingeënt

4 ure gelede | Gesondheid

Namibië het 55% van sy geteikende bejaarde bevolking ingeënt, terwyl 49,8% van die teikenbevolking van mense met onderliggende toestande 'n entstof teen Covid-19 ontvang het....

Twee tuissterftes, 15 nuwe gevalle

4 ure gelede | Gesondheid

Twee tuissterftes in die Noorde van die land stoot die Covid-sterftesyfer op tot 3 571. Gister is 15 nuwe gevalle aangemeld, 'n positiewe koers van...

Kospryse deur die dak

19 ure gelede | Landbou

Ronelle Rademeyer Voedselpryse het wêreldwyd die hoogste vlak in tien jaar bereik en lande sal vanjaar meer as US$1,75 triljoen (sowat N$27 triljoen) aan voedselinvoere...

Toerisme: N$100...

19 ure gelede | Toerisme

Erwin Leuschner Swakopmund was gister die eerste om besonder­hede oor die regering se herlewingsplan vir toerisme te hoor.Die konsepplan strek van 2022 tot 2024 en...

Nog ’n Fishrotter doen aansoek om borgtog

19 ure gelede | Howe

Kristien KrugerNog ’n beskuldigde in die Fishrot-sage se formele aansoek om borgtog sal vandag in die hoërhof in Windhoek begin.Regter Johanna Salionga het gister die...

Namibiër deur Prins William vereer

19 ure gelede | Omgewing

Die uitvoerende hoof van Save the Rhino Trust (SRT) in Namibië, Simson Uri-Khob, is Maandagaand in Londen met die Prins William-toekenning vir Bewaring in Afrika...

Weer vir 23 November 2021

19 ure gelede | Weer

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm in die Suide en Ooste, maar bewolk en baie warm met enkele donderbuie in Zambezi. Elders sonnig...

La Niña vestig amptelik

19 ure gelede | Weer

Elvira HattinghDit is amptelik: La Niña het nou in die tropiese Stille Oseaan gevestig, het die Australiese Buro vir Meteorologie gister (23 Nov) gesê. “La...