O gaats!
Suzette Louw het hierdie foto's geneem en skryf in haar e-pos: “Vanoggend (gisteroggend) net na 07:30 so 134 km buite Windhoek in die rigting van Mariental het die bagasie/huismeubels agterop 'n Cruiser aan die brand geraak. Hulle het dit afgegooi op die grond en probeer om die brand te blus. 'n Lorrie het afgetrek om hulle te help”.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie