Nuwe voorsitter vir Nasionale Raad verkies

09 December 2019 | Regering
Die Nasionale Raad het vanoggend vir mnr. Bernard Sibalatani van die Zambezistreek as nuwe voorsitter verkies.
Me. Victoria Kauma van Kavango-Oos is tot visevoorsitter verkies.
Die leierskapsverkiesing is genoodsaak deur die bedanking van die vorige voorsitter, me. Margreth Mensah-Williams. Sy is voor die presidensiële en Nasionale Raad-verkiesing tot Swapo se lys van kandidate vir laasgenoemde raad verkies is, en was genoodsaak om haar bedanking ingevolge die Verkiesingswet in te dien.

Foto: Nampa

Soortgelyk

 

Regbank kan nie alleen pa staan vir tydige geregtigheid,...

3 ure gelede | Howe

Denver Kisting - Hoofregter Peter Shivute sê die publiek verwag ’n regstelsel wat geregtigheid spoedig en regverdig lewer.Hoewel die regbank hul bes doen om regverdigheid...

Fopnuus tydens die verkiesing

4 ure gelede | Politiek

Navorsers verbonde aan die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing (IPPR), mnr. Frederico Links en me. Martha Nangolo, deel vanoggend hul bevindings oor fopnuus wat voor, tydens...

Verskeie staatskole in Windhoek sonder water, krag

6 ure gelede | Onderwys

Meer as tien staatskole in Windhoek is reeds vir dae sonder krag en water, nadat toevoer deur die munisipaliteit afgesny is. Die skole wat geraak...

Hardapkrane lóóp

6 ure gelede | Landbou

Elvira Hattingh - Watertoevoer in die besproeiingskanaal op die Hardapskema het reeds 05:00 vanoggend weer afgeskop. Dit volg nadat NamWater se uitvoerende hoof, mnr. Abraham...

‘Skaapdiefstal’ lei tot treurspel ...

15 ure gelede | Howe

Francoise Steynberg - Die beweerde diefstal van 30 skape by ’n bekende ruskamp buite Keetmanshoop het Maandag glo tot die dood van ’n vermeende skaapdief,...

’n Uitspansel vol belofte

15 ure gelede | In beeld

Mnr. Ettienne Rossouw het dié foto gistermiddag om 15:00 in Suid-Namib geneem en op die Facebook-blad “Namibië Reënval” gedeel. “Kyk hoe bou die wolke. Belowend!”...

Itula slyp sy tande opnuut

15 ure gelede | Howe

Denver Kisting – Dae nadat die hooggeregshof beslis het Namibiërs keer nie terug stembus toe nie, het die voormalige onhafhanklike presidensiële kandidaat, dr. Panduleni Itula,...

Corona draai in parlement

15 ure gelede | Regering

Augetto Graig – Die Swapo-agterbanker en parlementslid me. Pendukeni Iivula-Ithana het gistermiddag die minister van hoër onderwys, opleiding en vernuwing, dr. Itah Kandjii-Murangi, oor die...

Krokodil val man aan

15 ure gelede | Misdaad

Francoise Steynberg Omstanders het tevergeefs probeer om 'n 45-jarige man uit die kake van 'n krokodil in die Zambezirivier by Impalila-eiland te red. Volgens die...