Nuwe visekanselier vir Unam
Die Universiteit van Namibië (Unam) sal voorleggings deur die vier kandidate vir die universiteit se visekanselierspos regstreeks op YouTube, Twitter, Facebook en hul webwerf uitsaai.
Die uitsending begin om 14:30 vanmiddag.
Die kandidate is professore Frednard Gideon, Lucius Botes, Kenneth Matengu en Elizabeth Amukugo.
Een van hulle sal die leisels by prof. Lazarus Hangula oorneem, wat dié top- akademiese pos al sedert 2004 volstaan.
Foto Unam

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie