Nuwe parlement: Argitek eis miljoene
'n Windhoekse argiteksfirma eis in die hoërhof miljoene vir die vergeefse bouplanne vir 'n nuwe parlementsgebou.
Ronelle Rademeyer - Sowat drie jaar nadat die regering onder openbare druk geswig en sy plan laat vaar het om ’n nuwe parlementsgebou vir sowat N$2,2 miljard op te rig, eis die d
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie