Nuwe onmin onder Basters
Nuwe onmin onder Basters

Nuwe onmin onder Basters

Leiers verskil oor Rehoboth se status in Namibië.
Augetto Graig
Augetto Graig - 'n Hernude twis wat reeds geruime tydens onder die Basterleiers van Rehoboth broei het die kapteinsraad op die dorp se deure toegedwing.

Mnr. John McNab, kaptein van die Rehoboth Baster Gemeente (RBG), sê hy het mnr. Martin Dentlinger se bedanking as sy aangewese opvolger aanvaar. Daarmee is Dentlinger volgens McNab sy magte, posisie en mandaat kwyt.

“Tans is die kantoor van die kaptein gesluit en sonder 'n administrateur,” sê die kaptein in 'n nuusvrystelling. “'n Paar lastighede word uitgepluis en die kaptein hoop om binnekort 'n aankondiging in die verband te doen.”

Dentlinger sê egter die kantoor se slotte was reeds vroeër vervang om die administratiewe funksies van die kantoor te saboteer. Hy sê ook daar bestaan geen bedankingsbrief nie en McNab interpreteer 'n stelling verkeerd wat hy op sy eie Facebook-blad gemaak het.

Volgens McNab het die kapteinsraad gedurende September Dentlinger se bedanking aanvaar. Die stap volg op “neerhalende uitlatings, optrede en negatiewe mediaberigte” asook die “verswyging van feite, agterdog saai, moddergooiery en algehele disrespek vir die kaptein en kapteinsraad”. Hierdie venynige en persoonlike aanvalle het volgens McNab vlakke bereik wat nie meer geduld kon word nie.

Dentlinger het volgens McNab een keer sonder 'n verskoning of verduideliking uit 'n vergadering gestap en toe van ander vergaderings weggebly.

BURGERERWE

Die kapteinsraad wag volgens McNab tans op terugvoering van die ombudsman wat betref hul poging om die verkoop van erwe op die dorp te stuit totdat burgererwe toegeken is.

McNab sê hulle het die ombudsman, adv. John Walters, op Vrydag 2 November besoek vir gesprekke hieroor. konsultasies oor, “die erwe wat tans te koop aangebied word deur die Rehoboth dorpsraad. Volgens die kaptein en raad moet alle begunstigdes van die burgererwe voorkeur ontvang. Die kwessie word al volgens McNab vir langer as 24 jaar deur die dorpsraad vertraag.

Die kaptein voer aan die regering is grondwetlik verplig om aan die RBG se grondeise te voldoen aangesien inwoners se basiese menseregte, soos die reg op behuising en eiendomsreg, en beginsels soos menswaardigheid en gelykheid op die spel is.

Die kapteinsraad het volgens McNab wyd oor die Rehoboth-grondkwessie met kundiges gekonsulteer. “Uiters belangrike dokumente is opgespoor wat ons saak net versterk, sê die kaptein. Enkele antwoorde is volgens McNab nog uitstaande van “gerespekteerde internasionale kenners”.

NUWE HOFSAAK

Dentlinger sê die kaptein se vertrouelinge beplan opnuut om die regering oor die onteiening van die RBG se grond en bates hof toe sleep. Hy beskou so 'n regsaksie as 'n vermorsing van skaars hulpbronne.

“Ek is gekant daarteen,” sê hy, “omdat daar reeds drie hofsake was waarin die kapteinsraad verloor het. Dit verarm net die gemeenskap om sake na te jaag wat jy weet jy nie kan wen nie.”

Terwyl McNab die RBG se standpunt stel met verwysing na die Namibiese grondwet, is die land se hoogste wet en alle ander wetgewing volgens Dentlinger nie van toepassing op die RBG nie omdat dit eensydig afgedwing is sonder enige ooreenkoms. Politieke partye kan volgens Dentlinger nie met die Basters se regte handel dryf nie.

Omdat Namibiese howe nie jurisdiksie oor die RBG het nie kan net die Basterhof volgens Dentlinger oor die huidige geskil uitsluitsel gee.

Die regering erken nie die Baster Gemeente as 'n tradisionele owerheid nie.

Kommentaar

Republikein 2024-04-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Brighton 0 vs 4 Manchester City | Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea SerieA: Udinese 1 vs 2 AS Roma European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton Katima Mulilo: 16° | 33° Rundu: 16° | 33° Eenhana: 16° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 32° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 18° | 30° Henties Bay: 15° | 22° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:31, High tide: 04:30, Low Tide: 22:38, High tide: 16:57 Swakopmund: 15° | 18° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:28, Low Tide: 22:36, High tide: 16:55 Walvis Bay: 16° | 26° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:27, Low Tide: 22:36, High tide: 16:54 Rehoboth: 17° | 31° Mariental: 20° | 34° Keetmanshoop: 22° | 34° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 35° Oranjemund: 17° | 30° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 27° Lubumbashi: 11° | 25° Mbabane: 13° | 17° Maseru: 9° | 23° Antananarivo: 14° | 27° Lilongwe: 14° | 26° Maputo: 18° | 25° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 15° | 27° Durban: 17° | 22° Johannesburg: 15° | 23° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 26° Harare: 14° | 26° Currency: GBP to NAD 23.38 | EUR to NAD 20.08 | CNY to NAD 2.6 | USD to NAD 18.83 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.71 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.68 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.22 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.79 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1329.44 | USD to ZAR 18.83 | USD to ZMW 26.6 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74329.37 Down -0.25% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1642.69 Up +6.30% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13346.81 Up +0.49% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 333.19/OZ UP +0.11% | Copper US$ 4.51/lb DOWN -0.001 | Zinc US$ 2 827.10/T DOWN -0.96% | Brent Crude Oil US$ 88.83/BBP DOWN -0.0008 | Platinum US$ 910.63/OZ DOWN -0.0057 Sport results: Premier League: Brighton 0 vs 4 Manchester City | Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea SerieA: Udinese 1 vs 2 AS Roma European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton Weather: Katima Mulilo: 16° | 33° Rundu: 16° | 33° Eenhana: 16° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 32° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 18° | 30° Henties Bay: 15° | 22° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:31, High tide: 04:30, Low Tide: 22:38, High tide: 16:57 Swakopmund: 15° | 18° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:28, Low Tide: 22:36, High tide: 16:55 Walvis Bay: 16° | 26° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:27, Low Tide: 22:36, High tide: 16:54 Rehoboth: 17° | 31° Mariental: 20° | 34° Keetmanshoop: 22° | 34° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 35° Oranjemund: 17° | 30° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 27° Lubumbashi: 11° | 25° Mbabane: 13° | 17° Maseru: 9° | 23° Antananarivo: 14° | 27° Lilongwe: 14° | 26° Maputo: 18° | 25° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 15° | 27° Durban: 17° | 22° Johannesburg: 15° | 23° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 26° Harare: 14° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.38 | EUR to NAD 20.08 | CNY to NAD 2.6 | USD to NAD 18.83 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.71 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.68 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.22 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.79 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1329.44 | USD to ZAR 18.83 | USD to ZMW 26.6 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74329.37 Down -0.25% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1642.69 Up +6.30% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13346.81 Up +0.49% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 333.19/OZ UP +0.11% | Copper US$ 4.51/lb DOWN -0.001 | Zinc US$ 2 827.10/T DOWN -0.96% | Brent Crude Oil US$ 88.83/BBP DOWN -0.0008 | Platinum US$ 910.63/OZ DOWN -0.0057