'Nujoma piekfyn'
'Nujoma piekfyn'
22 February 2021 | Regering
Die kantoor van die president het gemaan teen “ongegronde beweringe” rakende die gesondheid van stigterspresident Sam Nujoma.
“Die kantoor van die president wil die land verseker dat dit goed gaan met die stigterpresident en daar absoluut geen rede tot kommer is nie,” lui die verklaring.
Volgens die mediaverklaring is dit “betreurenswaardig” dat daar kwaadwillige persone is wat fopnuus en verkeerde inligting oor die gesondheidstoestand van Nujoma versprei.
“Sulke dade is bloot 'n aanval op die integriteit van die stigterpresident wat privaatheid nodig het sonder onnodige gissings en gerugte oor sy gesondheid.”
’n Beroep is die op media en publiek gedoen om nie vals nuusbronne en skinderpraatjies te vertrou nie.
Foto Argief

Soortgelyk
Vrou woon in haar motor by hospitaal
7 ure gelede | Mense
Toekoms van 77 Air Nam-vlieëniers onseker
7 ure gelede | Vervoer
Ses damme voller as 100%
7 ure gelede | Weer
Weer vir 24 Februarie
7 ure gelede | Weer
'Swak bestuur rede vir Meatco se krisis'
7 ure gelede | Byvoegsels
Hof kry Heritage Health voor stok
7 ure gelede | Gesondheid
'IEB in nuwe formaat is hier om te bly'
7 ure gelede | Onderwys
#Indigiwalk Namibia in die pyplyn
7 ure gelede |
‘Geen personeel betrokke by stropery’
7 ure gelede | Ministeries
Kleinadvertensies