NSFAF: Studeer voort, ondanks geldnood
NSFAF: Studeer voort, ondanks geldnood

NSFAF: Studeer voort, ondanks geldnood

Begunstigdes van die Finansiële­ Hulpfonds vir Namibiese ­Studente kan registreer en ­verder studeer terwyl 'n ­geldkrisis opgelos word.
Minette Brink
Augetto Graig



Duisende studente wat weens geldnood van die Finansiële Hulpfonds vir Namibiese Studente (NSFAF) nie finansiering kon kry nie, kan nou met hul studies voortgaan.

Betrokke universiteite het die registrasiedatum vir die tweede semester verleng nadat die NSFAF lyste met begunstigdes se name aan dié instansies verskaf het. Daardie studente mag voortgaan met hul studies terwyl die regering die geld soek om daarvoor te betaal.

Meer as 15 000 Namibiese tersiêre studente het vir die 2019 akademiese jaar aan die NSFAF se finansieringsvereistes voldoen, maar in Mei het die fonds aangekondig daar is net genoeg geld vir 2 925 van hulle.

Volgens mnr. Olavi Hamwele, die NSFAF se hoof van menslike hulpbronne en korporatiewe sake, het die ministerie van hoër onderwys, opleiding en vernuwing die hoëronderrig­instansies genader om registrasie vir die oorblywende studente toe te laat. Volgens die Universiteit van Namibië (Unam) is die ooreenkoms op 15 Julie met die ministerie bereik. Dit volg ná aanbevelings van 'n tegniese komitee dat daardie ministerie, asook dié van finansies 'n oplossing moet vind.

Nou is daar ook hoop vir nuwe vakleerlinge en nagraadse studente, alhoewel dit hoofsaaklik geld vir dié wat spesifieke vakke neem.

Die NSFAF verwag om nog 2 000 nuwe vakleerlinge vir die tweede ­semester se September-inname te finansier, het Hamwele gesê.

Wat nuwe nagraadse studente betref, is voorlopige lyste van goedgekeurde aansoekers op 26 Julie aan universiteite gestuur.

“Voorsiening van 10% van die beskikbare begroting is gemaak, maar die fokus is op prioriteit­studierigtings,” het Hamwele gesê. Die lys van voorkeurrigtings en -vakke is op die NSFAF se webwerf beskikbaar.

Die NSFAF finansier altesaam 42 000 studente, wat vanjaar se inname insluit. Van dié gaan 35 000 met hul studies voort. Hulle alleen het meer as N$1 miljard van die NSFAF se 2019-begroting van net meer as N$1,1 miljard nodig. Vir die huidige boekjaar het die tesourie N$641 miljoen minder toegeken as wat aangevra is, wat die NSFAF erg gekortwiek het.

Nog 'n verwikkeling is die eersdaagse vrystelling van nuwe NSFAF- en Bank Windhoek-bankkaarte. Daarmee sal studente toegang tot hul finansieringsrekening hê. Die instansies het in April die vennootskap aangekondig, en vervang daarmee die dienste wat Nam-mic voorheen aan die NSFAF verskaf het.

“Die uitreiking sal op 6 Augustus begin wanneer amptenare van die NSFAF en Bank Windhoek hoëronderwysinstansies sal besoek. Die skedule sal aan die betrokke partye verskaf word,” het Hamwele gesê.

Kommentaar

Republikein 2024-05-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Chelsea 2 vs 0 Tottenham Hotspur European Championships Qualifying: Coventry City 1 vs 2 Ipswich Town English Championship: Coventry City 1 vs 2 Ipswich Town Katima Mulilo: 12° | 32° Rundu: 13° | 32° Eenhana: 13° | 32° Oshakati: 15° | 32° Ruacana: 15° | 33° Tsumeb: 16° | 30° Otjiwarongo: 13° | 29° Omaruru: 13° | 31° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 15° | 28° Henties Bay: 14° | 21° Wind speed: 20km/h, Wind direction: SW, Low tide: 05:43, High tide: 12:02, Low Tide: 17:54, High tide: 00:23 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 19km/h, Wind direction: W, Low tide: 05:41, High tide: 12:00, Low Tide: 17:52, High tide: 00:21 Walvis Bay: 16° | 25° Wind speed: 28km/h, Wind direction: W, Low tide: 05:41, High tide: 11:59, Low Tide: 17:52, High tide: 00:20 Rehoboth: 14° | 29° Mariental: 17° | 31° Keetmanshoop: 19° | 31° Aranos: 16° | 31° Lüderitz: 15° | 25° Ariamsvlei: 18° | 33° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 12° | 26° Mbabane: 12° | 26° Maseru: 11° | 25° Antananarivo: 13° | 24° Lilongwe: 13° | 27° Maputo: 19° | 28° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 15° | 19° Durban: 17° | 28° Johannesburg: 16° | 25° Dar es Salaam: 24° | 28° Lusaka: 15° | 27° Harare: 13° | 28° Currency: GBP to NAD 23.17 | EUR to NAD 19.92 | CNY to NAD 2.54 | USD to NAD 18.51 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.68 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.62 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.92 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.64 | USD to EGP 47.9 | USD to KES 133.98 | USD to NGN 1379 | USD to ZAR 18.51 | USD to ZMW 27.1 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 76046.88 Down -0.04% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1692.54 Up +0.10% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13322.85 Up +0.03% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26113.71 Up +6.81% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9146.09 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 297.14/OZ DOWN -0.0115 | Copper US$ 4.51/lb DOWN -0.0039 | Zinc US$ 2 918.50/T UP 0.23% | Brent Crude Oil US$ 83.81/BBP DOWN -0.0057 | Platinum US$ 955.95/OZ UP +0.05% Sport results: Premier League: Chelsea 2 vs 0 Tottenham Hotspur European Championships Qualifying: Coventry City 1 vs 2 Ipswich Town English Championship: Coventry City 1 vs 2 Ipswich Town Weather: Katima Mulilo: 12° | 32° Rundu: 13° | 32° Eenhana: 13° | 32° Oshakati: 15° | 32° Ruacana: 15° | 33° Tsumeb: 16° | 30° Otjiwarongo: 13° | 29° Omaruru: 13° | 31° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 15° | 28° Henties Bay: 14° | 21° Wind speed: 20km/h, Wind direction: SW, Low tide: 05:43, High tide: 12:02, Low Tide: 17:54, High tide: 00:23 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 19km/h, Wind direction: W, Low tide: 05:41, High tide: 12:00, Low Tide: 17:52, High tide: 00:21 Walvis Bay: 16° | 25° Wind speed: 28km/h, Wind direction: W, Low tide: 05:41, High tide: 11:59, Low Tide: 17:52, High tide: 00:20 Rehoboth: 14° | 29° Mariental: 17° | 31° Keetmanshoop: 19° | 31° Aranos: 16° | 31° Lüderitz: 15° | 25° Ariamsvlei: 18° | 33° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 12° | 26° Mbabane: 12° | 26° Maseru: 11° | 25° Antananarivo: 13° | 24° Lilongwe: 13° | 27° Maputo: 19° | 28° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 15° | 19° Durban: 17° | 28° Johannesburg: 16° | 25° Dar es Salaam: 24° | 28° Lusaka: 15° | 27° Harare: 13° | 28° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.17 | EUR to NAD 19.92 | CNY to NAD 2.54 | USD to NAD 18.51 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.68 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.62 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.92 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.64 | USD to EGP 47.9 | USD to KES 133.98 | USD to NGN 1379 | USD to ZAR 18.51 | USD to ZMW 27.1 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 76046.88 Down -0.04% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1692.54 Up +0.10% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13322.85 Up +0.03% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26113.71 Up +6.81% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9146.09 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 297.14/OZ DOWN -0.0115 | Copper US$ 4.51/lb DOWN -0.0039 | Zinc US$ 2 918.50/T UP 0.23% | Brent Crude Oil US$ 83.81/BBP DOWN -0.0057 | Platinum US$ 955.95/OZ UP +0.05%