Noordedorp se inwoners ruk op

Lede uit Grootfontein se gemeenskap sal na verwagting Maandag weer terugkeer na die dorp se munisipaliteit om hul klagskrif persoonlik aan die uitvoerende hoof te oorhandig.
Elvira Hattingh
Elvira Hattingh – Ontevrede inwoners van Grootfontein het gister tot voor die dorp se munsipaliteit opgeruk om ‘n klagskrif aan die uitvoerende hoof, mnr. Kisco Sinvula, te oor
...

Kommentaar

Republikein 2025-07-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer