Noodlottige ongeluk op westelike verbypad

Tanja Bause
'n Ongeluk op die westelike verbypad in Windhoek het vanoggend die lewe van een mens geëis. Drie voertuie was in die botsing betrokke en ses mense is beseer. ...