Nog sewe dae se gratis, vroeu00eb lees
Nog sewe dae se gratis, vroeu00eb lees

Nog sewe dae se gratis, vroeë lees

Dani Booysen
Vanaf Januarie moes lesers aanmeld om Republikein se webwerf te gebruik, en duisende lesers het reeds hierdie proses voltooi.

Sodra jy ‘n my.na-profiel geskep het om toegang tot Namibia Media Holdings se webwerwe te verkry, sal jy vir sewe dae steeds gratis vanaf middernag tot om 12:00 alle berigte kan lees. Dit geld ook vir alle persone wat reeds aangemeld het.

Hierna sal jy egter teen betaling moet inteken om vroegdag jou nuus te ontvang. Let wel: vanaf 12:00 tot middernag sal mense wat net ‘n my.na-profiel het, steeds ons webwerf heeltemal verniet kan lees.

Die nuwe webwerf het ook ‘n deurblaai-PDF-weergawe van die koerant met alle advertensies.

Mense wat betaal vir die digitale weergawe van die koerant, kan bykomend hiertoe die gedrukte koerant tuis ontvang. Kliek op op die advertensie met die titel “Digital Subscription” op ons webwerf as jy wil inteken. Maak egter voor dit seker dat jy reeds vir jou ‘n my.na-profiel geskep het.

Persone wat reeds intekenare is, ontvang gratis toegang tot die webwerf, maar moet ook via my.na aanmeld.

Indien jy die koerant koop, maar nie ‘n intekenaar is nie, kan jy die viersyferkode op die SMS-bladsy (regs bo langs die spotprent) gebruik om vir die dag toegang tot die webwerf te kry.

Die koste van digitale subskripsie is N$126 per maand of N$1 512 per jaar.

Kontak ons gerus by [email protected] as jy enige tegniese probleme met registrasie of subskripsie ondervind.

Kommentaar

Republikein 2024-05-08

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Crystal Palace 4 vs 0 Manchester United | Liverpool 4 vs 2 Tottenham Hotspur | Brighton 1 vs 0 Aston Villa | Chelsea 5 vs 0 West Ham LaLiga: Rayo Vallecano 0 vs 1 Almería | Sevilla 3 vs 0 Granada | Valencia 0 vs 1 Deportivo Alaves | Celta Vigo 3 vs 2 Villarreal | Osasuna 0 vs 2 Real Betis SerieA: Udinese 1 vs 1 Napoli | Salernitana 1 vs 2 Atalanta | AS Roma 1 vs 1 Juventus | AC Milan 3 vs 3 Genoa | Empoli 0 vs 0 Frosinone | Hellas Verona 2 vs 1 Fiorentina | Cagliari 1 vs 1 Lecce #N/A Currency: GBP to NAD 23.19 | EUR to NAD 19.99 | CNY to NAD 2.57 | USD to NAD 18.61 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.67 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.64 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.14 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.64 | USD to EGP 47.5 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1404.8 | USD to ZAR 18.61 | USD to ZMW 27.25 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 76929.5 Up +0.20% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1715.92 Up +1.01% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13375.47 Up +0.10% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26429.69 Up +1.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 313.65/OZ DOWN -0.0007 | Copper US$ 4.50/lb DOWN -0.0124 | Zinc US$ 2 899.30/T DOWN -1.85% | Brent Crude Oil US$ 83.88/BBP UP +0.40% | Platinum US$ 973.46/OZ DOWN -0.0052 #N/A