Nóg ‘n opmars op Rehoboth
Etlike gegriefde inwoners het vanoggend opnuut ‘n optog deur Rehoboth se strate gehou.
Voor die geslote hekke van die munisipaliteit en dorpsraad is vier gebedsessies vir uitkoms gehou. Opmarsers is ingelig dat belanghebbendes hetsy weg is om begrafnisse by te woon of nie aan diens is nie.
Daar was weer ‘n sterk polisieteenwoordigheid.
Rehoboth is al jare in die nuus weens wanbestuur en massiewe uitstaande skulde aan NamWater en NamPower.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie