Nóg musiek-eer vir The Dogg
Die bekende Namibiese kletsrymer en musikant, The Dogg (Martin Morocy), laat die Namibiese vlag hoog wapper met sy Afrimma 2018-benoemings.
Hy is deur die 2018 African Muzik Magazine Awards (Afrimma) in twee kategorieë benoem: beste manlike musikant in Suider-Afrika en beste kletsrymer.
Die toekenningsgeleentheid vind op 7 Oktober in Dallas, Texas, plaas.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie