Neckartaldam 95% voltooi

28 September 2018 | Infrastruktuur
Die konstruksie van die Neckertaldam in die //Kharasstreek is 95% voltooi. Volgens die minister van landbou, water en bosbou, mnr. Alpheus !Naruseb, sal dit eersdaags aan die regering oorhandig word. Volgens !Naruseb het die dam “die kapasiteit om water te hou wanneer die reënvalseisoen begin”.
Konstruksie van die dam het in 2013 begin. Die Neckertaldam sal die regering meer as N$5,7 miljard uit die sak gejaag het wanneer dit uiteindelik voltooi is en sal water aan ‘n besproeiingskema van 5 000 hektaar voorsien. Die skema sal na verwagting 800 mense in diens kan neem en meer as ‘n 1 000 tydens die oesseisoen. - Nampa

Soortgelyk

 

Mense uit 33 lande onder 157 rampslagoffers

47 minute gelede | Ongelukke

Ronelle Rademeyer - Sover bekend was daar nie enige Namibiërs op rampvlug ET302 van Ethiopian Airlines nie.Familielede wat passasiers van die Ethiopiese lugdiens se vlug...

Ethiopiese vliegtuig met 157 aan boord stort neer

3 ure gelede | Ongelukke

‘n Boeing 737 van Ethiopian Airlines het vanoggend onderwegvanaf Addis Ababa na Nairobi in Kenia neergestort.Die Ethiopiese eerste minister, Abiy Ahmed, het in ‘n verklaring...

Geingob: Gelukkig Vrouedag, vroue

2 dae gelede | Regering

President Hage Geingob sê hy erken die dapper pogings van vroue om beter gemeenskappe te skep en tot die voorspoed van die mensdom by te...

Verkrygingsraad presteer

2 dae gelede | Regering

Die Sentrale Verkrygingsraad van Namibië (CPBN) se raadsvoorsitter, mnr. Patrick Swartz, en administratiewe hoof, me. Lischen Ramakhutla, het vanoggend lig gewerp op uitdagings wat die...

Namibië topbestemming by ITB

2 dae gelede | Toerisme

Namibië is gisteraand as beste safari en wildbestemming by die Internasionale Toerismeskou in Berlyn (ITB) in Duitsland aangewys.Die minister van die omgewing en toerisme, mnr....

Wet slaan toe op wapenlisensies

2 dae gelede | Ministeries

Denver Kisting – Op die oomblik hoef iemand wat om ’n wapenlisensie aansoek doen, nie bewys te lewer dat hulle in staat is om ’n...

Reënweer vertoef langer

2 dae gelede | In beeld

Die Namibiese weerkantoor voorspel sonnige en baie warm weer vir vandag in die verre weste en suidweste van die land, terwyl dit elders gedeeltelik bewolk...

Water: Verligting ná hemelhoë rekeninge

2 dae gelede | Regering

Elvira Hattingh - Windhoekers wat vandeesmaand uitsonderlike hoë waterrekeninge ontvang het, kan ‘n sug van verligting slaak omdat die droogtetarief vir huishoudings net tot Januarie...

Kalender 8 Maart

2 dae gelede | Kuns en vermaak

Nou aan die gang» Tapz is 'n meester van die bira en die Wes-Afrikaanse djembe. Dit kan op sy debuutalbum, Awaited Wait, wat in Desember...