NBC-stakers u2018oorbodigu2019
NBC-stakers u2018oorbodigu2019

NBC-stakers ‘oorbodig’

IMF se vereistes was nooit bekend gemaak nie, sodat die regering nie die verantwoordelikheid en skeidingskostes van afdankings hoef te dra nie, volgens Napwu se hoofsekretaris.
Augetto Graig
Augetto Graig – Beskuldigings dat hulle nie in goeder trou onderhandel nie en daardeur doelbewus en moedswillig ’n nasionale bate ondermyn, en willekeurig honderdduisende Namibiërs se reg op toegang tot inligting onderbreek, word na die regering geslinger.

NBC se werknemers staak sedert 22 April en radiostasies vir inheemse tale is steeds tjoepstil.

Die nasionale uitsaaier se stakende werknemers en hul vakbond, die Namibiese Vakbond vir Staatsdienswerkers (Napwu), sleep die minister van inligting en kommunikasietegnologie, dr. Peya Mushelenga, die Namibiese Uitsaaikorporasie (NBC) se voorsitter mnr. Lazarus Jacobs, die minister van finansies mnr. Iipumbu Shiimi, en die arbeidsbemiddelaar, mnr. Immanuel Heita, hof toe.

In ’n beëdigde verklaring van Napwu se hoofsekretaris, mnr. Petrus Nevonga, word ’n ooreenkoms tussen die regering en die Internasionale Monetêre Fonds (IMF) ter waarde van US$270 miljoen (bykans N$3,8 miljard) uitgelig, en beklemtoon dit die vereistes daarvan wat insluit dat verhogings vir staatsamptenare gevries word.

IMF eis ook die verkleining van die staatsdiens, en volgens die vakbond frustreer die regering NBC se werknemers doelbewus as deel van ’n groter plan om hulle te laat bedank.

Hulle staak vir beter lone waarvoor hulle nooit in aanmerking kon kom nie, en beter werksomstandighede wat nooit vir hulle bedoel is nie, lui hofdokument.

Volgens Nevonga het die regering die NBC se subsidie drasties met 62% verminder met die doel om ’n arbeidsgeskil te veroorsaak.

“Die vermindering maak eenvoudig geen sin nie, as die regering enige belangstelling in die voortbestaan van die NBC het,” sê hy.

Hy sê die IMF se vereistes was nooit bekend gemaak nie, sodat die regering nie die verantwoordelikheid en skeidingskostes van afdankings hoef te dra nie.

Verder is daar doelbewus probeer om die stakers te ondermyn, selfs voor die staking begin het. Dit deur ’n prestasiebonus ter waarde van N$5,4 miljoen vir sekere noodsaaklike personeel goed te keur, terwyl die NBC geen prestasiestelsel in plek het nie.

Dié personeel sluit in mnr. Patric Mettler wat saam met mnre. Vaino Ipinge, Leon Engelbrecht, Steven Kotze en me. Tuuliki Shipanga al werknemers is wat bevoeg is om met die twee outomatiese stelsels van die uitsaaier te kan werk.

Mettler word daarvan verdink dat hy die radiostasie National FM en NBC se televisie-uitsendings met afstandbeheer op die lug hou.

Mushelenga se deelname in Dinsdag se eerste nuusuitsending op televisie sedert die begin van die staking – deur instaanwerkers en outomatiese toerusting te gebruik – is doelbewus om die stakende werknemers as oorbodig uit te beeld, volgens Nevonga.

Uitsendings van sekere sportsgeleenthede en radioprogramme is ook voorbeelde, sê hy.

Die reëls van die staking verbied spesifiek dat ander mense stakende werknemers se werk kan doen, sê hy.

Intussen word stakers nie betaal terwyl hulle nie werk nie, en vanaf April is hul derdeparty-aftrekkings ook nie oorbetaal nie, dit om hulle te laat moed opgee, brei hy uit.

Die dringende aansoek is Woensdag deur die prokureurs Nixon Marcus ingedien en die verhoor is voorlopig vir Donderdag 20 Mei geskeduleer.

Die hof word gevra om NBC en Mushelenga se optrede as onwettig te verklaar, en om die pligte van alle betrokke partye uiteen te sit.

- [email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-04-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Brighton 0 vs 4 Manchester City | Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea SerieA: Udinese 1 vs 2 AS Roma European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton Katima Mulilo: 16° | 33° Rundu: 16° | 33° Eenhana: 16° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 32° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 18° | 30° Henties Bay: 15° | 22° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:31, High tide: 04:30, Low Tide: 22:38, High tide: 16:57 Swakopmund: 15° | 18° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:28, Low Tide: 22:36, High tide: 16:55 Walvis Bay: 16° | 26° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:27, Low Tide: 22:36, High tide: 16:54 Rehoboth: 17° | 31° Mariental: 20° | 34° Keetmanshoop: 22° | 34° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 35° Oranjemund: 17° | 30° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 27° Lubumbashi: 11° | 25° Mbabane: 13° | 17° Maseru: 9° | 23° Antananarivo: 14° | 27° Lilongwe: 14° | 26° Maputo: 18° | 25° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 15° | 27° Durban: 17° | 22° Johannesburg: 15° | 23° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 26° Harare: 14° | 26° Currency: GBP to NAD 23.38 | EUR to NAD 20.08 | CNY to NAD 2.6 | USD to NAD 18.83 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.71 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.68 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.22 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.79 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1329.44 | USD to ZAR 18.83 | USD to ZMW 26.6 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74329.37 Down -0.25% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1642.69 Up +6.30% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13346.81 Up +0.49% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 333.12/OZ UP +0.10% | Copper US$ 4.52/lb UP +0.24% | Zinc US$ 2 853.60/T DOWN -0.03% | Brent Crude Oil US$ 89.18/BBP UP +0.32% | Platinum US$ 911.22/OZ DOWN -0.0051 Sport results: Premier League: Brighton 0 vs 4 Manchester City | Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea SerieA: Udinese 1 vs 2 AS Roma European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton Weather: Katima Mulilo: 16° | 33° Rundu: 16° | 33° Eenhana: 16° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 32° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 18° | 30° Henties Bay: 15° | 22° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:31, High tide: 04:30, Low Tide: 22:38, High tide: 16:57 Swakopmund: 15° | 18° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:28, Low Tide: 22:36, High tide: 16:55 Walvis Bay: 16° | 26° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:27, Low Tide: 22:36, High tide: 16:54 Rehoboth: 17° | 31° Mariental: 20° | 34° Keetmanshoop: 22° | 34° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 35° Oranjemund: 17° | 30° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 27° Lubumbashi: 11° | 25° Mbabane: 13° | 17° Maseru: 9° | 23° Antananarivo: 14° | 27° Lilongwe: 14° | 26° Maputo: 18° | 25° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 15° | 27° Durban: 17° | 22° Johannesburg: 15° | 23° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 26° Harare: 14° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.38 | EUR to NAD 20.08 | CNY to NAD 2.6 | USD to NAD 18.83 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.71 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.68 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.22 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.79 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1329.44 | USD to ZAR 18.83 | USD to ZMW 26.6 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74329.37 Down -0.25% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1642.69 Up +6.30% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13346.81 Up +0.49% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 333.12/OZ UP +0.10% | Copper US$ 4.52/lb UP +0.24% | Zinc US$ 2 853.60/T DOWN -0.03% | Brent Crude Oil US$ 89.18/BBP UP +0.32% | Platinum US$ 911.22/OZ DOWN -0.0051