NBC: Hoeveel het Swapo betaal?

31 July 2020 | Menings
BELASTINGBETALER SKRYF:

Die vergadering van die Swapo-party op Vrydag 24 Julie was op “all platforms of the NBC” uitgesaai. Dit is hoe geadverteer is.

Dit was duidelik en sonder twyfel ’n bona fide partyvergadering en beslis nie ’n amptelike staatsgeleentheid nie. Nou moet dit asseblief bekendgemaak word hoeveel die party vir die uitsending op die radiostasies en TV-kanale betaal het.

Dit was duidelik gebruik as ’n verkiesingswerwingsgeleentheid en net die party kan daardeur bevoordeel word. Is dit ’n nuwe NBC-beleid? Indien wel, moet al die ander partye wat in die parlement verteenwoordig is dieselfde geleentheid gegun word.

Indien die party nie betaal nie, behoort die ouditeur-generaal kennis te neem dat dit ’n misbruik van staatsfondse is, want die NBC word tog deur die regering befonds.

Soortgelyk

 

Vandag se Covid-19-data

35 minute gelede | Gesondheid

'n Visuele opsomming van die inligting vir Maandag 10 Augustus 2020, soos om 15:00 vanmiddag aangekondig deur die minister van gesondheid en maatskaplike dienste, dr....

Skerp styging in gevalle in Windhoek wek kommer, sê...

1 uur gelede | Gesondheid

Die minister van gesondheid en maatskaplike dienste dr. Kalumbi Shangula het die situasie in Windhoek as "kommerwekkend" beskryf met 79 nuwe Covid-19-gevalle wat vandag in...

Twee met ivoor, velle vasgetrek

6 ure gelede | Misdaad

Twee vermeende wildmisdadigers, mnr. Gabriel Kuutondokwa Nalitje en David Simon, is verlede Maandag in Windhoek glo met drie stukke ivoor en een elk luiperd- en...

Viskwotas: Tweede Fishrot gevrees

16 ure gelede | Misdaad

Leandrea Louw op Walvisbaai - Rolspelers in die visbedryf is bekommerd dat die land in 'n tweede Fishrot-skandaal gedompel sal word as viskwotas opgeveil word....

Olifante vertrap Noorde-plase

16 ure gelede | Omgewing

Elvira Hattingh - Twee troppe olifante het sedert Donderdag en oor die afgelope naweek verwoesting op plase teen die veterinêre kordonheining in die Noordooste gesaai,...

Tossing papers, tapping buttons

16 ure gelede | Tegnologie

Justicia Shipena WINDHOEKHaving started his coding journey in grade nine at De Duine Secondary School in Walvis Bay, Joachim Shilongo recently developed a...

'Beskerm jouself en ander'

16 ure gelede | Gesondheid

Henriette Lamprecht – Die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste gaan beheermaatreels in Windhoek verskerp in ’n poging om die toenemende skerp styging in Covid-19-gevalle...

Weer vir 11 Augustus 2020

16 ure gelede | Weer

WEERWAAK: Koue toestande sal môre in die Suide vestig. Die nodige voorsorgmaatreëls moet getref word. BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm, maar baie warm...

#Covid19SafetyChallenge closing date extended

16 ure gelede | Gesondheid

Justicia Shipena LifeLine ChildLine, through Uitani Radio, invites young people of all ages to participate in the #Covid19SafetyChallenge.This competition aims to monitor how many...