NaTIS: Agterstand in leerlinglisensies

Windhoek se NaTIS-kantore het sowat 3 000 bevestigde besprekings van mense wat hul leerlinglisensietoets wil skryf, maar nog nie die geleentheid gekry het nie.
Kristien Kruger
Kristien Kruger – Nuwe besprekings vir leerlinglisensies by NaTIS is tydelik opgeskort sodat die geweldige agterstand ingehaal kan word.Volgens die woordvoerder van die Paaieower
...

Kommentaar

Republikein 2025-07-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer