NamibRe: Petisie by hooggeregshof ingedien
NamibRe: Petisie by hooggeregshof ingedien

NamibRe: Petisie by hooggeregshof ingedien

Die staat gaan nie die aftog teen plaaslike versekeraars blaas nie, en en het nou ‘n petisie by die hoogste hof in die land ingedien.
Elvira Hattingh
Elvira Hattingh – Die ministerie van finansies het Maandag ‘n petisie by die hooggeregshof ingedien vir ‘n versnelde appèlverhoor in ‘n saak wat deur die nasionale herversekeraar, NamibRe, aanhangig gemaak is.

Dít volg nadat regter Thomas Masuku verlede week gesê het die staat mag nié appelleer teen die hoërhof se beslissing vroeër vanjaar in die guns van plaaslike versekeringsmaatskappye nie.

Deur die aanvanklike hofsaak wou die staat versekeraars verplig om ‘n persentasie van hul besigheid aan NamibRe te sedeer, glo om te verhoed dat meer as ‘n N$1 miljard se herversekering Namibië jaarliks verlaat.

Advokaat Raymond Heathcote, wat verskeie van die plaaslike versekeringsmaatskappye verteenwoordig, het gesê hulle sal die jongste petisie in die hooggeregshof wéér teenstaan en deur middel van ‘n beëdigde verklaring reageer.

Hy het gesê hulle verwag nie die hooggeregshof sal voor volgende jaar oor die petisie beslis nie. “Indien hulle verlof kry, sal ons die appèl teenstaan. Indien die petisie van die hand gewys word, is dit die einde van die saak,” het Heathcote gesê.

Intussen het die ministerie van finansies ‘n nuusverklaring oor die kwessie uitgereik om te sê hulle het die hooggeregshof vir ‘n verhoor vroeg volgende jaar gevra.

“Ek glo baie belangrike kwessies is hier ter sprake. Dit sluit in of die hof by magte is om ‘n parlementswet eenvoudig op te skort. Dit op sigself is ‘n groot kwessie,” skryf mnr. Calle Schlettwein, die minister van finansies, in die verklaring.

“Ook, die finaliteit van die bevel: Binne twee jaar sou daar ‘n kapitale uitvloei van meer as N$2 miljard vanuit Namibië gewees het – iets wat deur die nuwe stelsel beperk sou word,” het hy gesê.

HOËRHOF WEIER APPÈL

Dié aksie volg nadat regter Masuku verlede week beslis het daar kan nie teen sy beslissing van 20 September geappelleer word nie, omdat dit nie finaal in aard of effek is nie – ‘n vereiste voor appèl teen ‘n beslissing aangeteken kan word.

Hy het gesê die aansoek tot appèl voldoen ook nie aan ander vereistes nie, omdat die hof nie beslis het oor die geldigheid van die staat se bepalings nie. Dit het slegs die toepassing daarvan opgeskort totdat uitsprake in die hangende grondwetlike uitdagings gemaak is.

Masuku op 20 September tydens ‘n dringende aansoek beslis plaaslike versekeringsmaatskappye sal nie gedwing word om herversekering by NamibRe uit te neem nie.

Dít totdat die hof oor die wettigheid van dié wetsbepaling kan beslis.

Die betrokke versekeringsmaatskappye sluit in Hollard, Sanlam, Santam, Trustco, OutSurance en Old Mutual.

Masuku het toe bevraagteken of dit toepaslik vir Schlettwein was om sekere wetsbepalings van die Namibië Nasionale Herversekeringskorporasie (NamibRe) af te kondig nadat twee grondwetlike uitdagings reeds daarteen gebring is.

Die minister het kennisgewings en regulasies van die Namibië Nasionale Herversekeringskorporasiewet in die Staatskoerant van 29 Desember 2017 gepubliseer.

Dit het in Junie vanjaar van krag geraak en daarvolgens moes versekeraars 12,5% van alle plaaslike polisse aan die regering, oftewel NamibRe, sedeer.

Kommentaar

Republikein 2024-04-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Brighton 0 vs 4 Manchester City | Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea SerieA: Udinese 1 vs 2 AS Roma European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton Katima Mulilo: 16° | 33° Rundu: 16° | 33° Eenhana: 16° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 32° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 18° | 30° Henties Bay: 15° | 22° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:31, High tide: 04:30, Low Tide: 22:38, High tide: 16:57 Swakopmund: 15° | 18° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:28, Low Tide: 22:36, High tide: 16:55 Walvis Bay: 16° | 26° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:27, Low Tide: 22:36, High tide: 16:54 Rehoboth: 17° | 31° Mariental: 20° | 34° Keetmanshoop: 22° | 34° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 35° Oranjemund: 17° | 30° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 27° Lubumbashi: 11° | 25° Mbabane: 13° | 17° Maseru: 9° | 23° Antananarivo: 14° | 27° Lilongwe: 14° | 26° Maputo: 18° | 25° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 15° | 27° Durban: 17° | 22° Johannesburg: 15° | 23° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 26° Harare: 14° | 26° Currency: GBP to NAD 23.44 | EUR to NAD 20.11 | CNY to NAD 2.6 | USD to NAD 18.81 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.71 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.68 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.22 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.79 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1329.44 | USD to ZAR 18.8 | USD to ZMW 26.6 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74329.37 Down -0.25% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1642.69 Up +6.30% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13346.81 Up +0.49% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 337.21/OZ UP +0.28% | Copper US$ 4.53/lb UP +0.32% | Zinc US$ 2 859.00/T UP 0.03% | Brent Crude Oil US$ 89.07/BBP UP +0.19% | Platinum US$ 911.53/OZ DOWN -0.0048 Sport results: Premier League: Brighton 0 vs 4 Manchester City | Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea SerieA: Udinese 1 vs 2 AS Roma European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton Weather: Katima Mulilo: 16° | 33° Rundu: 16° | 33° Eenhana: 16° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 32° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 18° | 30° Henties Bay: 15° | 22° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:31, High tide: 04:30, Low Tide: 22:38, High tide: 16:57 Swakopmund: 15° | 18° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:28, Low Tide: 22:36, High tide: 16:55 Walvis Bay: 16° | 26° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:27, Low Tide: 22:36, High tide: 16:54 Rehoboth: 17° | 31° Mariental: 20° | 34° Keetmanshoop: 22° | 34° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 35° Oranjemund: 17° | 30° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 27° Lubumbashi: 11° | 25° Mbabane: 13° | 17° Maseru: 9° | 23° Antananarivo: 14° | 27° Lilongwe: 14° | 26° Maputo: 18° | 25° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 15° | 27° Durban: 17° | 22° Johannesburg: 15° | 23° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 26° Harare: 14° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.44 | EUR to NAD 20.11 | CNY to NAD 2.6 | USD to NAD 18.81 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.71 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.68 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.22 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.79 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1329.44 | USD to ZAR 18.8 | USD to ZMW 26.6 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74329.37 Down -0.25% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1642.69 Up +6.30% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13346.81 Up +0.49% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 337.21/OZ UP +0.28% | Copper US$ 4.53/lb UP +0.32% | Zinc US$ 2 859.00/T UP 0.03% | Brent Crude Oil US$ 89.07/BBP UP +0.19% | Platinum US$ 911.53/OZ DOWN -0.0048