Namibiu00ebr in Brasiliu00eb vas oor 2 kg-kokau00efu00ebn
Namibiu00ebr in Brasiliu00eb vas oor 2 kg-kokau00efu00ebn

Namibiër in Brasilië vas oor 2 kg-kokaïën

Ronelle Rademeyer
'n 27-jarige vrou van Namibië is in Sao Paolo, Brasilië, in aanhouding nadat sy by die lughawe in dié stad met N$1 miljoen se kokaiën (2 kg) in haar besit betrap is.
Sy was op pad om 'n vlug na Johannesburg te haal toe sy vasgetrek is, sê hoofinp. Kauna Shikwambi, woordvoerder van die Namibiese polisie, in 'n verklaring.


Kommentaar

Republikein 2025-07-06

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer