Namibiese burgers kan inskryf
Muurbal
Die Namibiese Geslote muurbalkampioenskap is vir die naweek van Vrydag 29 Junie tot Sondag 1 Julie by die Wandereres-bane in Pionierspark geskeduleer.
Inskrywings is net oop vir Namibiese burgers en beloop N$300 per spelers, wat voor die sperdatum van 21 Junie betaal moet wees sodat die loting gedoen kan word.
Spelers kan aanlyn by https://wandererssquash.teamapp.com/documents/131380 inskryf.
Vir verdere navrae kan spelers ook die Wanderers-komitee by [email protected] bereik.
Die Namibiese Geslote kampioenskap is die hoogtepunt van plaaslike toernooie en lok die beste spelers in die land wat om die mees gesogte titel meeding. Met 'n totale prysgeld van N$20 000 op die spel, kan liefhebbers van die sport gerus die datum aanteken om die beste te sien wat Namibië kan aanbied.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie