Namibië vaar wéér nie waffers op Wêreldbank se Doing Business-indeks
Die Wêreldbank se 2018 Ease of Doing Business-indeks wat vanmiddag vrygestel is, plaas Namibië 106de uit 190 lande.
Dit is twee plekke beter as op die 2017-indeks.
Namibië het in 2016 vir die eerste keer ooit die laagtepunt bereik toe dit nie onder die Wêreldbank se top-100 lande op die indeks was nie. Toe was Namibië 101 uit 189 lande wêreldwyd.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie