Namibië se media steeds die vryste in Afrika
Jo-Maré Duddy - Namibië se media lê boaan die indeks vir persvryheid in Afrika, toon Reporters without Borders se 2017-wêreldoorsig.
Op die wêreldindeks beklee Namibië die 24ste posisie uit 180 lande. Dit is sewe plekke laer as in 2016.
Op die wêreldindeks beklee Namibië die 24ste posisie uit 180 lande. Dit is sewe plekke laer as in 2016.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie