Namgomar se geld vind glo pad na Dubai

Gustavo ontken hy het 75% van Namgomar se inkomste aan sy medebeskuldigde, mnr. James Hatuikulipi, se entiteit in Dubai oorbetaal.
Kristien Kruger
Kristien Kruger – Die staat het gister in mnr. Ricardo Gustavo se voortgesette borgaansoek aangevoer die drie Namgomar-entiteite het sowat N$150 miljoen vir 50 metrieke ton viskw
...

Kommentaar

Republikein 2025-07-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer