Naellopers se drome waar gemaak

Atletiek
Andrew Poolman
MTC Namibië het gister die lewe vir beide Beatrice Masilingi en Christine Mboma verander, op die vooraand van hul vertrek vir hul Olimpiese debuut in Tokio.

MTC het gister sy oorhandiging van N$2 miljoen aan elkeen van die twee Namibiese tienerjarige naelloopsensasies aangekondig.

Die borgskap sluit in dat ’n huis ter waarde van N$300 000 vir elkeen van die twee gebou word in die Kavangostreek van waar beide afkomstig is.

Masilingi en Mboma het elkeen ook ’n iPhone-12 met lugtyd van N$3 000 per maand ontvang. Oor die volgende jaar word persoonlike uitgawes van N$100 000 ook gedek.

Mboma en Masilingi sal die land by die Olimpiese Spele in die 200 meter verteenwoordig.

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 17° | 34° Rundu: 17° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 35° Ruacana: 18° | 35° Tsumeb: 19° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 19° | 34° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 17° | 23° Wind speed: 18km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 18km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 26° Wind speed: 24km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 31° Mariental: 22° | 33° Keetmanshoop: 23° | 35° Aranos: 20° | 32° Lüderitz: 18° | 34° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 15° | 27° Luanda: 27° | 30° Gaborone: 19° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 15° | 28° Maseru: 11° | 26° Antananarivo: 13° | 25° Lilongwe: 16° | 26° Maputo: 20° | 31° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 18° | 28° Johannesburg: 16° | 28° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 18° | 28° Harare: 15° | 28° #REF! #REF!