NAC steeds sonder baas
Die maatskappy het sedert die skorsing van mnr. Tamer El Kallawi in 2017 nie ’n uitvoerende hoof nie.
Ogone Tlhage – Die werwingsproses vir die aanstelling van ’n nuwe uitvoerende hoof vir die Namibië Lughawensmaatskappy (NAC) is steeds nie afgehandel nie, sê mnr. Leake Hanga
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie