'n Wêreld sonder MIV-positiewe babas
'n Distrikshospitaal in die noorde van die land spog met 'n stelsel wat verseker MIV-positiewe ma's laat hul babas vir die siekte toets.
Mnr. Rightwell Zulu, beter bekend onder sy kollegas en pasiënte as “dr. Zulu”, is 'n verpleër en mentor by die Nyangana-distrikshospitaal in die Kavangostreek van Namibië. Z
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie