'n Eerste vir St. George's
Die graad 1- tot 12-leerlinge van St. George's College in Windhoek het vir die eerste keer sedert die skool se ontstaan saam 'n byeenkoms op die skool se pawiljoen gehad. Graad 1-leerlinge het na die samekoms die skool se klok gelui, waarna hulle deur 'n erewag, bestaande uit die res van die leerlinge, geloop het.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie