Ná die wense en beloftes
Verlede week se indaba oor ekonomiese groei het verskeie positiewe beleidsaankondigings opgelewer.
Die doel: om beleggings te bevorder, onnodige burokrasie te verminder en ontmoedigende regeringsvoorskrifte te temper.
Voorbeelde sluit in voordeliger visumregulasies, die verwydering van die verpligte aard van bemagtigingsaandeelhouding van 25%, die vereenvoudiging van tenderprosesse, verbeterde mededingingsmoontlikhede vir die plaaslike konstruksiebedryf en die tydelik behoud van nie-belasbare tantieme. Nie revolusionêre, nuwe medisyne nie; eerder langdurige raad wat ingesink het.
Die wenslys is gedeel en aanbiedings gemaak. Nou sal die toets wees, sê ons weer, hoeveel beleggingsplanne binne die afsienbare toekoms ‘n werklikheid word. En hoe vinnig en doeltreffend beleidsveranderinge deurgevoer word.
Oor asembenemende beloftes en van die oorde waaruit dit kom, moet daar versigtigheid wees. Teenoor megaprojekte wat veelal moeilik die lig sien, staan kleiner planne wat meer bekostigbaar en haalbaar is en ‘n werklike verskil in gemeenskappe se lewens kan maak, veral in kwynende dorpe, die platteland en landelike gebiede. Genoeg sulke projekte – en die uitkringende effek daarvan – kan ‘n groter verskil maak as pypdrome en selfs erger, wit olifante, wat nie volhoubare werk skep en inwoners wat dit die nodigste het, bemagtig nie.
Die regrukpaneel moet die land minstens elke drie maande inlig hoe toepassing vorder en waar ons met beloofde ingrypings en beleggings staan.
So sê ander
4 Augustus 2019
It’s yet another damn editorial on gun violence
Another day in America, another mass shooting.
Pick the debate we ought to be having this time: Gun laws, thoughts and prayers, whether we should ID the shooters.
Round and round we go. Here we are starting another week with an editorial that was going to be about last Sunday’s mass shooting in Gilroy before it became an editorial about this Saturday’s mass shooting in El Paso. There seem to be so many of these shootings in our country that the names and places blur; the now horribly mundane frequency of the crime ought to numb any concerns about naming perpetrators seeking their 15 minutes of infamy.
No one is going to defend sensational coverage glorifying killers, but the reporting of simple facts shouldn’t be condemned.
The public needs more facts, not fewer, to understand why and how these shootings keep happening.
Since 1997, the friends of the firearms industry on Capitol Hill have blocked federal funding of studies of gun violence. Most of them belong to one party. And while most of them may indeed be sending the victims of the next mass shooting their thoughts and prayers, they won’t be sending along access to information that could make a difference.
Because that, too, can’t be allowed.
For reasons, we’re sure.
• TIMES STANDARD

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie