Musici wil kus bekoor met Kersliedere
’n Teaterproduksiegroep wil met “pop-up”-operakonserte eksperimenteer, wat gratis opvoerings in die informele gebiede van Walvisbaai en Swakopmund sal behels.
Die teaterproduksiegroep Playmakers het die talente van die jong operasanger Galilei Njembo en die pianis Retha-Louise Hofmeyr ingespan om eerskomende naweek musiekuitvoerings op S
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie