MTC-aandele vir die publiek
MTC, die grootste mobiele telekommunikasiediensverskaffer in Namibië, gaan op die Namibiese Aandelebeurs (NSX) genoteer word. Tot 29% van die aandele in dié groep sal deur die publiek gekoop kan word, het MTC se waarnemende uitvoerende hoof, mnr. Thinus Smit, vanoggend gesê.
Volgens Smit spruit dié stap uit ‘n kabinetsbesluit.
Volgens Smit spruit dié stap uit ‘n kabinetsbesluit.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie