Ménse laat planne slaag

23 November 2021 | Menings
Hoewel die minister van openbare ondernemings, mnr. Leon Jooste, verlede week verseker het daar is geen politiek agter sy komende uittrede uit die politiek nie, is tog in sekere kringe beweringe van konflik oor die voortgesette regruk van Namibië se staatsondernemings (SOE's) gemaak.

Die ministerie sal 'n eenheid in die ministerie van finansies word voordat dit uiteindelik geboorte aan 'n moedersmaatskappy moet gee wat SOE's sal bestuur.

Jooste het al telkens ronduit gesê hervorming het nie altyd vir hom vinnig genoeg geskied nie. Minstens volgens hom, moes die regering al daadwerklik teen sommige direksielede en bestuurders opgetree het.

Die minister was nog altyd 'n aartsdiplomaat.

Namibiërs weet sake by verskeie SOE's loop steeds openlik mank. TransNamib, die nasionale uitsaaier (NBC) en die Paaiekontrakteursmaatskappy (RCC) is net van hulle.

Republikein het al tevore gesê hernude ondersoeke wat op vorige speurwerk en transformasieplanne volg, werp onnodige vrae op. Een hiervan is of aanvanklike ondersoeke deurtastend genoeg was.

Jooste het beslis hard gewerk om ons by die punt te bring waar die land nou staan. Nuwe wetgewing is aangeneem en strukture geskep wat goeie bestuur en verantwoording moet verseker.

Enige plan is egter net so goed soos die vaardigheid en toewyding waarmee dit uitgevoer word. Aan wette en strukture moet lewe gegee word deur bevoegde individue wat dikwels moeilike besluite moet neem. Vir politieke dienstigheid behoort daar nie plek te wees nie.

Op die SOE-front is nog té veel ruimte vir wag en kyk.



So sê ander

22 November 2021



De EU zal zijn militaire macht moeten uitbouwen



Bij de evacuatie van het vliegveld van Kabul bleek Europa totaal afhankelijk van de Verenigde Staten. Toen de Amerikanen vertrokken, moesten de Europeanen stoppen met het ophalen van mensen die het land wilden verlaten.

De Europese Unie wil nu een interventiemacht van vijfduizend snel inzetbare manschappen in het leven roepen. Terecht heeft de Nederlandse regering hiervoor haar steun uitgesproken.

Natuurlijk kunnen talloze kanttekeningen bij dit plan worden geplaatst. Het Amerikaanse echec in Afghanistan heeft nog eens aangetoond hoe moeilijk het is ergens te interveniëren, zelfs voor het machtigste land ter wereld.

Van voorgaande ideeën voor een Europese interventiemacht is nooit iets terechtgekomen. Maar het gevoel van urgentie is sterker dan in voorgaande decennia.

Europa is zich bewust geworden van zijn kwetsbaarheid. De relatie met Rusland is slecht en de migrantencrisis aan de grens met Belarus laat zien hoe gemakkelijk de EU vanuit het Oosten onder druk kan worden gezet.

Voorlopig zal Europa in militair en technologisch opzicht afhankelijk blijven van de VS. Maar in een allengs onveiliger wereld zal Europa zijn eigen kracht moeten ontwikkelen, teneinde zijn manier van leven te beschermen. Bij alle begrijpelijke scepsis is een Europese interventiemacht een belangrijke stap op weg naar strategische autonomie.

• DE VOLKSKRANT

Soortgelyk

 

Covid-19: 20 sterftes, 151 nuwe gevalle

6 ure gelede | Gesondheid

Die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste het twintig nuwe Covid-19-sterftes aangemeld, die meeste daarvan op Gobabis (13 sterftes), wat dié sterftesyfer op 3 884...

Hardap se sluise dalk vanaand getrek

8 ure gelede | Omgewing

Die Hardapdam kan dalk laat vanaand 70% van sy kapasiteit bereik, wat beteken dié suidedam se sluise sal getrek moet word. Die dam was om...

Botswana-weermag nie aanspreeklik vir sterftes

9 ure gelede | Howe

Landdros Taboka Mopipi het beslis dat Botswsana se weermag (BDF) nie aanspreeklik gehou kan word vir die sterftes van die Nchindo-broers en hul neef, wat...

Vyf damme kry water

13 ure gelede | Omgewing

Teen gistermiddag om 14:50 het die Hardapdam nog sowat 289,3 m³ water per sekonde ingekry, terwyl nog drie ander nasionale damme sedert Maandag ‘n inloop...

Erkenning vir selfdegeslaghuwelike afgekeur

23 ure gelede | Howe

Drie regters in die Windhoekse hoërhoof het ‘n aansoek van die hand gewys om selfdegeslaghuwelike te erken tussen twee Namibiërs en hul buitelandse eggenotes. Hulle...

Lelies begin Sondag blom

23 ure gelede | Omgewing

Belangstellendes kan Sondag weer die lelieskouspel op die plaas Sandhof naby Maltahöhe bewonder wanneer die blomme na verwagting in die kleipan sal begin blom. Die...

Nóg reën word voorspel

23 ure gelede | Weer

Henriette Lamprecht – Met die weerprofete wat nóg reën voorspel, is dit veral die suidelike en sentrale gedeeltes van Namibië wat juig oor hul reënmeters...

Oranje: Oorstromings ‘haas onafwendbaar’

23 ure gelede |

Ronelle Rademeyer – ’n Volgende vloedgolf is in die Benede-Oranjerivier op pad en oewerboere is volgens berigte in die Suid-Afrikaanse media gewaarsku oorstroming lyk nou...

Weer vir 20 Januarie 2021

23 ure gelede | Weer

WEERWAAK: Tref voorsorg teen wyd verspreide donderbuie.BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm in die Namib en die Zambezi- en Omaheke-streke met enkele buie. Elders bewolk en...