Ministerie ent vandag mense in Windhoek, op Groot-Aub
Al is dit vakansiedag, het mense in Windhoek en op Groot-Aub tot vieruur vanmiddag geleentheid om hulle te laat inent teen Covid-19.
Spanne van die ministerie beman die immuniseringspunte by die Windhoek Sentrale Hospitaal asook in die verpleegstersaal langs die Katutura-staatshospitaal.
Daar is ook 'n span by die kliniek op Groot-Aub tot 16:00 aan diens.
Foto: Nampa/Reuters

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie