Minibus-ongeluk in die Noorde
Minibus-ongeluk in die Noorde

Minibus-ongeluk in die Noorde

Henriette Lamprecht
'n Minibus het vroeër vandag op die pad tussen Tsumeb en Oshivelo die pad verlaat en omgeslaan. Die nege insittendes het ligte tot meer ernstige beserings opgedoen. Die beseerdes is na die staatshospitaal op Tsumeb vervoer.

Kommentaar

Republikein 2025-07-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer