Minder ongelukke oor feestyd
Minder ongelukke oor feestyd

Minder ongelukke oor feestyd

Augetto Graig
Nampol-beamptes het aangekondig die voorkoms van padongelukke was die afgelope feesseisoen 4% minder as verlede jaar.

Altesaam 11% minder sterfgevalle is aangemeld en 2% minder beserings.

In totaal is 509 ongelukke, 94 sterftes en 913 beserings tussen 20 Desember en 15 Januarie aangemeld.

Foto Augetto Graig

Kommentaar

Republikein 2025-07-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer