Miljard vir die bekamping van MIV/vigs
Miljard vir die bekamping van MIV/vigs

Miljard vir die bekamping van MIV/vigs

Die Amerikaanse ambassade in Namibië werk saam met die ministerie van gesondheid en maatskaplike welsyn om te verseker dat meer Namibiërs hulself vrywillig vir MIV/vigs laat toets.
Estelle de Bruyn
Estelle de Bruyn - Die Amerikaanse regering het vir die finansiële jaar wat op 1 Oktober begin US$72,3 miljoen (nagenoeg N$1 miljard) bewillig om Namibië in die stryd teen MIV/vigs by te staan.

Dit is Vrydag deur Amerika se ambassadeur, mnr. Thomas Deaton, tydens 'n nuuskonferensie in Windhoek bekend gemaak.

MIV/vigs bly die grootste oorsaak van sterftes in Namibië.

Nagenoeg 3 900 mense het verlede jaar aan die siekte beswyk, en 13,3% van mense tussen die ouderdom van 15 en 49 jaar is MIV-positief.

Die N$1 miljard wat vir die komende finansiële jaar bewillig is, sal aangewend word om die oordrag van moeders na kinders te voorkom, om sorg en behandeling aan volwasse- en pediatriese pasiënte te verskaf, asook vir voorkoming, manlike besnyding, berading en toetsing, en sorg vir wees- en weerlose kinders.

Dié bystand kom ingevolge die Amerikaanse president se noodplan vir vigs-verligting (Pepfar) wat in 2005 onder oudpres. George W. Bush se leiding tot stand gebring is. Namibië was een van die lande wat uitgesonder is vir bystand. In totaal het Namibië reeds nagenoeg N$13,99 miljard sedert 2005 ontvang.

Namibië vaar ook goed wat die Verenigde Nasies (VN) se program vir die bekamping van MIV/vigs (UNAids) betref.

Dié program wil seker maak dat 90% van die bevolking getoets is vir MIV/vigs en dat diagnoses gemaak is, dat 90% van diegene wat gediagnoseer is anti-retrovirale behandeling (ARV) ontvang, en dat 90% van diegene wat ARV ontvang, se simptome onderdruk is.

In Namibië is 85% van die bevolking getoets en gediagnoseer, 86% van gediagnoseerdes ontvang ARV en by 84% van dié mense is die simptome onder beheer. Volgens UNAids was daar in 2016 tussen 200 059 en 236 933 mense met MIV/vigs in Namibië.

Volgens Deaton bly die grootste uitdaging om diegene wat nie getoets is nie, te laat toets.



GROOT UITDAGINGS

Met Pepfar se hulp is 300 849 Namibiërs verlede jaar vir MIV/vigs getoets en 14 961 pasiënte is met die siekte gediagnoseer, van wie 14 012 ARV's ontvang. Manlike besnyding help om die verspreiding van MIV/vigs te voorkom met tot soveel as 60%. Sowat 15 116 manlike besnydenisse is verlede jaar in Namibië gedoen. Altesaam 95 362 Namibiërs het verlede jaar gratis voorkomingspakkette, wat kondome insluit, ontvang, en bystand is aan 12 403 wees- en weerlose kinders verleen. Volgens Deaton hou landelike gebiede die grootste uitdaging in, ondanks die afgelope 14 jaar se merkwaardige vordering.

Die land se operasionele plan, wat op 1 Oktober in werking tree, is pas voltooi en dit word in samewerking met die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste gedoen.

Sowat US$72,3 miljoen is vir die belastingjaar wat op 1 Oktober begin, goedgekeur. Bush het gesê die stryd is nie gewonne nie en Amerika moenie ophou om die bekamping van MIV/vigs te steun nie.

Namibië is merkwaardig in Afrika, omdat die regering vir 65% van die koste vir die bekamping van MIV/vigs verantwoordelik is.

Kommentaar

Republikein 2024-04-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Brighton 0 vs 4 Manchester City | Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea SerieA: Udinese 1 vs 2 AS Roma European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton Katima Mulilo: 16° | 33° Rundu: 16° | 33° Eenhana: 16° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 32° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 18° | 30° Henties Bay: 15° | 22° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:31, High tide: 04:30, Low Tide: 22:38, High tide: 16:57 Swakopmund: 15° | 18° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:28, Low Tide: 22:36, High tide: 16:55 Walvis Bay: 16° | 26° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:27, Low Tide: 22:36, High tide: 16:54 Rehoboth: 17° | 31° Mariental: 20° | 34° Keetmanshoop: 22° | 34° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 35° Oranjemund: 17° | 30° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 27° Lubumbashi: 11° | 25° Mbabane: 13° | 17° Maseru: 9° | 23° Antananarivo: 14° | 27° Lilongwe: 14° | 26° Maputo: 18° | 25° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 15° | 27° Durban: 17° | 22° Johannesburg: 15° | 23° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 26° Harare: 14° | 26° Currency: GBP to NAD 23.45 | EUR to NAD 20.1 | CNY to NAD 2.6 | USD to NAD 18.8 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.71 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.68 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.22 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.79 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1329.44 | USD to ZAR 18.8 | USD to ZMW 26.6 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74329.37 Down -0.25% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1642.69 Up +6.30% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13346.81 Up +0.49% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 338.67/OZ UP +0.34% | Copper US$ 4.53/lb UP +0.42% | Zinc US$ 2 869.50/T UP 0.15% | Brent Crude Oil US$ 89.15/BBP UP +0.28% | Platinum US$ 911.73/OZ DOWN -0.0045 Sport results: Premier League: Brighton 0 vs 4 Manchester City | Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea SerieA: Udinese 1 vs 2 AS Roma European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton Weather: Katima Mulilo: 16° | 33° Rundu: 16° | 33° Eenhana: 16° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 32° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 18° | 30° Henties Bay: 15° | 22° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:31, High tide: 04:30, Low Tide: 22:38, High tide: 16:57 Swakopmund: 15° | 18° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:28, Low Tide: 22:36, High tide: 16:55 Walvis Bay: 16° | 26° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:27, Low Tide: 22:36, High tide: 16:54 Rehoboth: 17° | 31° Mariental: 20° | 34° Keetmanshoop: 22° | 34° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 35° Oranjemund: 17° | 30° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 27° Lubumbashi: 11° | 25° Mbabane: 13° | 17° Maseru: 9° | 23° Antananarivo: 14° | 27° Lilongwe: 14° | 26° Maputo: 18° | 25° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 15° | 27° Durban: 17° | 22° Johannesburg: 15° | 23° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 26° Harare: 14° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.45 | EUR to NAD 20.1 | CNY to NAD 2.6 | USD to NAD 18.8 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.71 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.68 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.22 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.79 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1329.44 | USD to ZAR 18.8 | USD to ZMW 26.6 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74329.37 Down -0.25% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1642.69 Up +6.30% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13346.81 Up +0.49% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 338.67/OZ UP +0.34% | Copper US$ 4.53/lb UP +0.42% | Zinc US$ 2 869.50/T UP 0.15% | Brent Crude Oil US$ 89.15/BBP UP +0.28% | Platinum US$ 911.73/OZ DOWN -0.0045