Mikiros neem die voortou
Met haar jongste kortfliek weerspieël Mikiros Garoës die humor in Namibiese verhoudings.
Sy is tenger en kort, met 'n glimlag blink en breed genoeg om met die son mee te ding. Mikiros Garoës se passie, hart en vele talente is net so groot. Dié Namibiese sanger, aktri
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie