Mensgemaakte riviere
“Groot ramp. Hoofwatervoorsiening het by die botaniese tuine gebars en die rivier het in die drein weggeloop. Ek skat dit kom van die kegelwatertoring. Ek is sesuur daar verby. Toe, met nagwag se hulp, iemand van die botaniese tuine geskakel en kon ook City Council laat skakel. Daar is darem nou iemand op toneel, maar water vloei steeds in 'n sterk stroom weg.”
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie